moodle/lang/af/help/quiz/match.html

4 lines
366 B
HTML
Raw Normal View History

2005-01-05 12:01:10 +00:00
<p align="center"><b>Bypassende Antwoord Vrae</b></p>
<p>Na 'n opsionele inleiding, word die gebruiker voorsien van verskeie sub-vrae en verskeie geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag.</p>
<p>Die gebruiker moet die regte antwoord kies om by die sub-vraag te pas.</p>
<p>Elke sub-vraag dra ewe veel by tot die finale punt van die vraag.</p>