moodle/lang/af/help/summaries.html

1 line
381 B
HTML
Raw Normal View History

<p align="center"><b>Onderwerp/Week Opsomming</b></p> <p>Die idee van die opsomming is om die studente voor te berei op wat gaan volg in die onderwerp/week.</p> <p>Elke opsomming moet kort wees sodat die kursus bladsy nie te lank word nie.</p> <p>As jy meer wil s<> as 'n sin of twee, sit eerder nog 'n hulpbron by (byvoorbeeld 'n dokument getiteld <b>Onderwerp beskrywing</b>).</p>