moodle/lang/af/help/courserecent.html

13 lines
618 B
HTML
Raw Normal View History

<P ALIGN=CENTER><B>Onlangse Aktiwiteite</B></P>
<P>Moodle kan &quot;onlangse aktiwiteite&quot; op die kursus hoofblad vertoon.
<P>Dit wys alles wat in die kursus gebeur het sedert die persoon laas by die
kursus ingeteken het, soos nuwe pos, nuwe gebruikers, joernale ens.
<P>Dit word aanbeveel dat jy die stelling aansit vir jou kursus, want dit help
om 'n gevoel te gee vir die aktiwiteite in die kursus. Dit help om 'n atmosfeer
te skep van samewerking by al die deelnemers.
<P>Vir 'n groot kursus wat baie gebruik word kan dit afgesit word omdat dit die
vertoning van die hoofblad kan stadiger maak.