mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-23 16:48:36 +01:00
135 lines
5.3 KiB
HTML
135 lines
5.3 KiB
HTML

Hoe om in Wiki formaat te skryf

Bladsye met Wiki formaat voorsien 'n maklike en intu<74>tiewe manier om gewone

teks op te merk na 'n maklike leesbare formaat wat omgeskakel sal word na XHTML

wanneer dit vertoon word. Die voordeel is dat jy nie hoef HTML te leer

om goeie resultate te verkry nie, en die teks wat jy skryf lyk goed,

selfs voor dit omgeskakel word. Jy kan dit doen eerder as om Word

dokumente as HTML te stoor, nou kan jy nog die hulpbron redigeer in 'n

gekoppelde omgewing.

Jy skryf basies gewone teks, en voeg dan spesiale karakters by om

die formatering te doen.

Paragraaf blok formatering

Paragraaf blokke word deur ten minste een lyn geskei. Om 'n paragraaf te

formateer, voeg een van die spesiale karaketers by in die eerste karakter op

die eerste lyn van die paragraaf gevolg deur 'n spasie...

Karakter

Blok Tipe

Geen karakter

Gewone paragraaf

Aanhaling

Spasie

Pre-Geformateerde Teks ("Monospaced")

Pre-Geformateerde Teks en Wikki formaat word

geignoreer

Opskrif - # is 1-6, dit is die vlak van die opskrif (1 is

die grootste)

Q.

Vraag - styl inligting word by die paragraaf gevoeg om

vraag/antwoord beter voor te dra (in tema)

A.

Antwoord - soos bogenoemde

Lys Formatering

Lyste kan maklik opgestel word deur 'n spesiale karakter voor aan die lys by

te sit gevolg deur 'n spasie. Die lys se einde word deur 'n oop lyn getoon. Lyste kan

binne in lyste op gestel word. Definisie Lyste se definisies en gewone teks kan

gemeng word op die regte effek te kry. Die spesiale karakters...

Karakter

Lys item tipe

Ongeordende Lys ("bullets")

Geordende Lys (1,2,3 ens)

Definisie Lys, definisie

Definisie Lys, teks

Lys binne 'n lys voorbeeld:

* Eerste Bullet

* Tweede Bullet

## lyn 1

## lyn 2

* Derde Bullet

Dit gee:

Eerste Bullet

Tweede Bullet

lyn 1

lyn 2

Derde Bullet

Spesifieke lyn formatering

Spesifieke lyn formatering laat 'n sekere deel van 'n lyn 'n sekere styl aan

neem. Die spesiale karakters wat gebruik word kan enige plek in die lyn voor

kom, maar die formatering kan nie lyne kruis nie. Die karakters...

Voorbeeld

Voorbeeld

Formatering

*hello world*

hello world

Bold

/hello world/

hello world

Italics of

Beklemtoning

+hello world+

hello world

Teks wat ingesit

is

-hello world-

hello world

Uitgewis of

"Strikethrough"

hello ~world~

hello world

Subskrif

hello ^world^

hello world

Superskrif

"hello world"

hello world

Aangehaal

%hello world%

hello world

Kode of

"Monospaced"

@hello world@

hello world

Aanhaling

Akronieme

Skryf die akroniem in hoofletters gevolg deur die beskrywing in parentese.

Daar moet geen spasie wees tussen die akroniem en die parentse nie. Voorbeeld...

HTML(Hypertext Markup Language)
<acronym title="Hypertext Markup Language">HTML</acronym>

Hiper Skakels

Skakels word in teks geplaas en gevolg deur (sonder spasies) die teks wat

vertoon moet word in hakies. Voorbeeld: http://www.google.com/(Doen Soektog) sal

omgeskakel word na Doen Soektog.

Moodle Module Skakels

As jy die Moodle id nommer (kyk vir ?id=nn aan die einde van 'n module adres)

en die module naam ken, kan jy na die hulpbron skakel met:

ModuleName:nn(Beskrywende Teks)

vb., resource:36(My New Page) forum:10(Jump to forum)

Moodle Prent Skakels

Grafiese beelde kan in wiki teks gesit word. Jy moet die prent op laai(let

die pad ("path") na die prent). Die kode is:

/..pad na l<>er..(teks wat vertoon moet word)

byvoorbeeld, /mypics/graphic.jpg(My Foto)

Outomatiese Formatering

Mees algemene funksies word outomaties omgeskakel na hul XHTML ekwivalent..

Die hoof funksies...

HTTP skakels word omgeskakel na aktiewe skakels

..., (R), (TM), (C), 1/4, 1/2, 3/4 word omgeskakel na die korrekte

karakter

syfer x syfer (5 x 5), word omgeskakel na vermenigvuldig simbool

'n Lyn wat met vier koppeltekens begin word omgeskakel na een reguit lyn