moodle/lang/af/help/courseformats.html

26 lines
878 B
HTML
Raw Normal View History

<P ALIGN=CENTER><B>Moodle Kursus Formaat</B></P>
<P><B>Weeklikse formaat</B></P>
<UL>
Die kursus materiaal word opgedeel in weke, met duidelike begin en eind-datums.
Elke week bestaan uit aktiwitieite . Party aktiwiteite , soos joernale, het 'oop
vensters' van byvoorbeeld twee weke waarna hulle toe sal gaan en nie meer
beskikbaar wees nie.
</UL>
<P><B>Onderwerp formaat</B></P>
<UL>
Baie dieselfde as weeklikse formaat, behalwe dat elke week dan as 'n onderwerp
beskou word. 'n Onderwerp het geen tyd limiet nie. Jy hoef geen datums te
spesifiseer nie.
</UL>
<P><B>Sosiale formaat</B></P>
<UL>
In die formaat word alles gesentreer om een hoof forum, die Sosiale forum, wat
gelys word op die hoofbladsy. Dit is bruikbaar in 'n informele situasie. Dit is
dalk selfs nie 'n kursus nie. Dit kan byvoorbeeld, gebruik word as 'n
kennisgewingbord.
</UL>