mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-23 16:48:36 +01:00
16 lines
737 B
HTML
16 lines
737 B
HTML
|
<P ALIGN=CENTER><B>Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum</B></P>
|
|||
|
|
|||
|
<P>Jy kan 'n l<>er aanheg by enige posstuk in die forum. Die l<>er word op die
|
|||
|
bediener saam met jou pos gestoor.
|
|||
|
|
|||
|
<P>Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.
|
|||
|
|
|||
|
<P>Die l<>er kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die l<>er 'n
|
|||
|
naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word
|
|||
|
dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander
|
|||
|
mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers".
|
|||
|
|
|||
|
<P>As jy pos redigeer en 'n nuwe l<>er aanheg, sal dit die vorige l<>er vervang.
|
|||
|
|
|||
|
<P>As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe l<>er by nie, sal die oorspronklike
|
|||
|
l<EFBFBD>er gehou word.
|