moodle/lang/af/help/picture.html

28 lines
1.4 KiB
HTML
Raw Normal View History

<P ALIGN=CENTER><B>Hoe om 'n prent op te laai</B></P>
<P>Jy kan 'n prent van jou rekenaar op laai na die bediener, die prent sal op 'n
paar plekke gebruik word om jou voor te stel.
<P>Jy kan enige prent gebruik wat jy wil.
<P>Die foto moet&nbsp; JPG of PNG formaat wees (die naam moet eindig met 'n .jpg
of .png).
<P>Daar is vier metodes om 'n prent l<>er te kry:
<OL>
<LI>Met 'n digitale kamera, dan sal die foto waarskynlik klaar in die regte
formaat wees.
<LI>Jy kan 'n skandeerder gebruik om 'n foto in te 'scan'. Stoor dit as JPG of PNG.
<LI>Jy kan selfs 'n prent met 'n verf program teken.
<LI>Jy kan beelde vanaf die internet 'steel'. <A TARGET=google HREF="http://images.google.com/">http://images.google.com</A>
is 'n goeie plek om vir prente te soek. As jy een gevind het, regs klik op die
prent en kies "Save this image...&quot; van die kies lys (mag dalk verskillend
gedoen word op verskillende rekenaars).
</OL>
<P>Om die prent op te laai, klik die&nbsp; "Browse" knoppie op die redigeer
bladsy, en kies die prent op jou hardeskyf.
<P>Let Wel: maak seker die prent is nie grootter as die maksimum toegelate
groote nie -
anders sal hy nie op gelaai word nie.
<P>Klik &quot;Verander profiel&quot; onder aan die bladsy om die l<>er te stoor.
<P>Wanneer jy terug gaan na die profiel blad, mag dit dalk lyk of die prent nie
gelaai is nie. Klik die&nbsp; "Reload" knoppie in jou &quot;browser&quot;.