Maar as dit gebeur wat sal nog gebeur? Hoekom?

Watter effek sal dit h<>?

Sal dit noodwendig gebeur of sal dit miskien gebeur?

Wat is 'n alternatief?

As _____ en _____ die geval is, wat sal dan ook waar wees?

As ons s<> dat _____ is dit eties, wat van _____?

Vrae oor implikasies en nagevolge

Hoe kan ons uitvind?

Wat aanvaar die vraag?

Sal _____ die vraag anders vra?

Hoe kan iemand die vraag afhandel?

Kan ons die vraag afbreek?

Is die vraag duidelik? Verstaan ons dit?

Is die vraag maklik of moeilik om te antwoord? Hoekom?

Stem ons saam dat dit die vraag is?

Om die vraag te beantwoord, watter vrae moet ons eers vra?

Hoe sal _____ die onderwerp stel?

Hoekom is die onderwerp belangrik?

Is dit die belangrikste vraag, of is daar 'n onderliggende vraag ?

Kan jy sien hoe dit betrekking het tot ________?

<FONTSIZE=1>Questions adapted from Paul, R. (1993). Critical Thinking: How To Prepare Students for a Rapidly Changing World: Foundation for Critical Thinking, Santa Rosa, CA.