moodle/lang/af/help/teachers.html

18 lines
975 B
HTML
Raw Normal View History

<P ALIGN=CENTER><B>Onderwysers</B></P>
<P>Die bladsy wys 'n lys van almal wat as &quot;onderwysers&quot; aangewys is
vir die kursus (deur die stelsel administrateur).
<P>Jy kan die bladsy gebruik om 'n rol toe te ken aan almal (titel) soos&nbsp; "Professor", "Tutor",
&quot;Assistent&quot;, ens. Dit sal op die web blad se kursus lys verskyn asook
op die lys van deelnemers aan die kursus. As jy die veld oop los sal die verstek
waarde vir onderwyser gebruik word (die naam op die kursus stellings bladsy).
<P>Jy kan die lys rangskik (byvoorbeeld: sit die hoof onderwyser eerste). Kies
die nommer van die kielys in die &quot;Orde&quot; kolom. Druk &quot;Stoor
veranderinge&quot; om die nuwe orde lys te sien.
<P><B>Let Wel:</B> As jy 'n onderwyser &quot;wegsteek&quot; sal die onderwyser
NIE vertoon word op die kursus lys nie of op die lys van deelnemers NIE. Hulle
sal weggesteek wees van studente (behalwe as hulle boodskappe op die forums pos
ens.).