moodle/lang/af/help/forum/ratings.html

19 lines
3.3 KiB
HTML
Raw Normal View History

2005-01-05 09:13:05 +00:00
Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van geskeide en verbonde kennis. Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien. Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te leer. Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik.

Jim hou daarvan om objektief te bly en probeer sy emosies en gevoelens uit die saak hou. As hy in 'n bespreking is met mense wat ander idees het, staan hy by sy standpunte, en probeer hy met logika foute in ander mense se redenasies kry. Hy is krities oor nuwe idees behalwe as dit 'n feit is van 'n betroubare bron soos 'n handboek, onderwyser of direkte ondervinding. Jim gebruik geskeide kennis.

Mary is baie sensitief teenoor ander mense se gevoelens. Sy luister en vra vrae totdat sy voel sy verstaan die ander persoon en kan die saak uit hulle oogpunt sien. Sy leer deur die ondervindings van ander mense te deel en hulle kennis wat hulle daar uit gekry het. Wanneer sy met ander praat vermy sy konfrontasie en sal die persoon probeer help as sy 'n manier kan sien om hulle te help met logiese voorstelle. Mary  gebruik verbonde kennis.

In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum l<> tussen die twee uiterstes. Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee metodes kan gebruik. 'n Persoon kan karaktertrekke van  enige twee metodes openbaar(of selfs beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke posstuk is:

a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien

Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om kommunikasie te verbeter.

Vind meer uit oor die teorie<69>:

Belenky, M.F., Clinchy, B.M., Goldberger, N.R., & Tarule, J.M. (1986). Women's ways of knowing: the development of self, voice, and mind. New York, NY: Basic Books.

Clinchy, B.M. (1989a). The development of thoughtfulness in college women: Integrating reason and care. American Behavioural Scientist, 32(6), 647-657.

Clinchy, B.M. (1989b). On critical thinking & connected knowing. Liberal education, 75(5), 14-19.

Clinchy, B.M. (1996). Connected and separate knowing; Toward a marriage of two minds. In N.R. Goldberger, Tarule, J.M., Clinchy, B.M. &

Belenky, M.F. (Eds.), Knowledge, Difference, and Power; Essays inspired by <20>Women<65>s Ways of Knowing<6E> (pp. 205-247). New York, NY: Basic Books.

Galotti, K. M., Clinchy, B. M., Ainsworth, K., Lavin, B., & Mansfield, A. F. (1999). A New Way of Assessing Ways of Knowing: The Attitudes Towards Thinking and Learning Survey (ATTLS). Sex Roles, 40(9/10), 745-766.

Galotti, K. M., Reimer, R. L., & Drebus, D. W. (2001). Ways of knowing as learning styles: Learning MAGIC with a partner. Sex Roles, 44(7/8), 419-436.