$string['areyousuretorestorethisinfo']='Later in die proses kan jy besluit of jy die rugsteun by \'n bestaande kursus wil voeg of \'n nuwe kursus wil skep.';
$string['assessment']='Evaluasie';
$string['assignadmins']='Voeg admins by';
$string['assigncreators']='Voeg kursus skeppers by';
$string['assignstudents']='Skryf studente in ';
$string['assignstudentsnote']='Let Wel: dit mag dalk nie nodig wees om die bladsy te gebruik nie omdat die studente self kan inskryf by die kursus.';
$string['assignstudentspass']='Al wat jy hoef te doen is om die studente te laat weet van die registrasie sleutel vir die kursus, die sleutel is huidiglik: \'$a\'';
$string['chooselivelogs']='Of kyk na huidige aktiwiteite';
$string['chooselogs']='Kies die logs wat jy wil sien';
$string['choosetheme']='Kies tema';
$string['chooseuser']='Kies \'n gebruiker';
$string['city']='Stad/dorp';
$string['cleaningtempdata']='Maak temp data skoon';
$string['closewindow']='Maak die venster toe';
$string['comparelanguage']='Vergelyk en redigeer huidige taal';
$string['complete']='Klaar';
$string['configcountry']='As jy \'n land hier stel, dan sal die land as verstek waarde gebruik word met nuwe gebruiker rekeninge. As gebruikers \'n land MOET kies, los die veld oop.';
$string['configdebug']='As jy die aansit, dan sal PHP se \'error_reporting\' vermeerder sodat meer waarskuwings gedruk word, dit is slegs nuttig vir ontwikkelaars.';
$string['configerrorlevel']='Kies die hoeveelheid PHP waarskuwings wat vertoon moet word. Normaal is gewoonlik die beste keuse.';
$string['configframename']='As jy Moodle in \'n web raam sit, sit die naam van die raam hier. Andersins los die waarde as \'_top\'';
$string['configgdversion']='S<> watter GD versie is geinstalleer. Die versie wat getoon word is outomaties vasgestel, moenie dit verander tensy sy rerig weet wat jy doen nie.';
$string['confightmleditor']='Kies of gebruikers die ingeslote HTML redigeerder mag gebruik of nie. As jy dit toelaat sal die redigeerder slegs verskyn as dit versoenbaar is met die \'browser\' (IE 5.5 of beter). Gebruikers kan ook kies om dit nie te gebruik nie.';
$string['configidnumber']='Die opsie spesifiseer of (a) Die Gebruiker nie vir \'n ID gevra sal word nie, (b) Gebruikers word gevra vir \'n ID maar kan dit oop los, of (c) Gebruikers word gevra vir \'n ID en kan dit nie oop los nie. As \'n ID gegee word sal die ID in die Gebruiker se profiel vertoon word.';
$string['configintro']='Op die bladsy kan jy konfigurasie veranderlikes spesifiseer wat Moodle behoorlik sal laat funksioneer op jou bediener. Moenie te veel bekommer oor die veranderlikes nie - die verstek waardes werk gewoonlik en jy kan altyd later terug kom na die bladsy om veranderinge te maak.';
$string['configintroadmin']='Op die bladsy skep jy die hoof administrateur rekening wat totalle beheer het oor die web blad. Gee dit \'n veilige gebruikersnaam en wagwoord en ook \'n geldige email adres. Jy kan nog admin rekeninge later skep.';
$string['configintrosite']='Die bladsy konfigureer die voor blad van die nuwe werf. Jy kan enige tyd terug kom en die stellings verander deur die \'Werf Verstellings\' skakels op die hoof blad(home page) te gebruik.';
$string['configlang']='Kies \'n verstek taal vir die werf. Gebruikers kan later self die stelling verander.';
$string['configlangdir']='Meeste tale word van links na regs geskryf, maar party soos Hebreeus word van regs na links geskryf.';
$string['configlanglist']='Los dit oop om gebruikers in staat te stel om enige taal te kies wat saam met Moodle geinstalleer word. Verkort die lys deur taal kodes in te tik, sit \'n komma tussen elke kode (byvoorbeeld: en,es_es,fr,it)';
$string['configlangmenu']='Kies of \'n algemene taal lys op die hoof blad vertoon moet word, \'login\' bladsy ens. Die gebruiker sal steeds in staat wees om \'n taal te kies in sy eie profiel.';
$string['configlocale']='Kies \'n lokaliteit - dit sal die formaat en taal van datums be<62>nvloed . Die lokaliteit moet op jou bedryfstelsel geinstalleer word. (byvoorbeeld: en_US of es_ES). As jy nie weet wat om te kies nie - los dit oop.';
$string['configloglifetime']='Dit spesifiseer hoe lank jy \'logs\' hou oor gebruiker aktiwiteit. \'Logs\' ouer as dit word outomaties uitgevee. Dit is die beste om die \'logs\' vir so lank as moontlik te hou, ingeval jy dit benodig, maar as jou bediener baie besig is, maak die \'logs\' leef tyd korter.';
$string['configlongtimenosee']='As studente lank laas by die werf was word hulle inskrywings outomaties gekanselleer. Die waarde spesifiseer die tyd limiet.';
$string['configmaxeditingtime']='Dit spesifiseer hoe lank tyd mense het om forum post, joernaal inskrywings ens te redigeer. Gewoonlik is 30 minute \'n goeie waarde.';
$string['configproxyhost']='As die <b>bediener</b> \'n instaan bediener benodig (soos \'n \'firewall\') om toegang te verkry tot die internet, gee die instaan bediener naam en poort hier. Andersins los dit oop.';
$string['configsecureforms']='Moodle kan \'n addisionele vlak van sekuriteit gebruik as data vanaf web forms ontvang word. As dit aangesit is word die \'browser\' se HTTP_REFERER nagegaan teen die huidige adres. In \'n paar gevalle kan dit probleme veroorsaak by gebruikers wat firewalls gebruik (eg Zonealarm)wat gekonfigureer is om HTTP_REFERER weg te vat by web verkeer. Simtome is om \'vas te sit\' op \'n vorm. As jou gebruiker die probleem ondervind met \'login page\' (byvoorbeeld) sit die stelling af.';
$string['configsessiontimeout']='As mense wat op die bladsy ingeteken is, stil is vir \'n lang tyd (laai geen bladsye), dan word hulle outomaties uitgeteken (sessie word geeindig). Die veranderlike spesifiseer hoe lank voor hulle uitgeteken word.';
$string['configslasharguments']='L<>ers (prente, dokumente ens.) word voorsien via \'n skrip wat \'slash arguments\' gebruik(die tweede opsie hier). Die metode laat l<>ers toe om voorlopig geberg te word op \'n web \'browser\', instaan bediener ens. Maar party PHP bedieners laat nie die metode toe nie, as jy probleme ondervind om opgelaaide l<>ers en prente te sien(soos gebruiker foto\'s), stel die veranderlike na die eerste opsie';
$string['configsmtphosts']='Gee die volle naam van die lokale SMTP bediener wat Moodle moet gebruik om pos te stuur (soos \'mail.a.com\' of \'mail.a.com;mail.b.com\'). As jy dit oop los sal Moodle die verstek PHP metode gebruik om pos te stuur.';
$string['configsmtpuser']='Indien jy SMTP bediener gebruik, en die bediener gebruik geldigheidssvastelling, sit dan die gerbruikersnaam en wagwoord hier.';
$string['configteacherassignteachers']='Mag gewone onderwysers nog onderwysers aanwys binne in die kursusse waar hulle klas gee? As die stelling \'Nee\' is kan slegs kursus skeppers en admins onderwysers aanwys.';
$string['configunzip']='Waar is jou \'unzip\' program (Slegs Unix, optioneel). As dit gespesifiseer is sal die program gebruik word om gekompakteerde argiewe op die bediener oop te maak. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik.';
$string['configwarning']='Wees versig om die stellings te verander - vreemde waardes kan probleme skep.';
$string['configzip']='Waar is jou \'zip\' program (Slegs Unix, optioneel). Indien gespesifiseer, sal die program gebruik word om \'zip\' argiewe op die bediener te skep. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik.';
$string['confirmed']='Jou registrasie is bevestig';
$string['confirmednot']='Jou registrasie is nog nie bevestig nie!';
$string['continue']='Gaan voort';
$string['cookiesenabled']='\'Cookies\' moet aangesit wees in jou \'browser\'';
$string['copy']='kopieer';
$string['copyingcoursefiles']='Kopieer kursus l<>ers';
$string['emailconfirmation']='Hallo $a->firstname, \'n Nuwe rekening is aangevra vanaf \'$a->sitename\' wat jou email adres gebruik. Om die rekening te bevestig gaan na die web adres: $a->link In meeste programe sal dit as \'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou \'browser\'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, $a->admin';
$string['emaildisplaycourse']='Laat slegs lede van my kursus toe om my adres te sien';
$string['emaildisplayno']='Steek my email adres weg van almal';
$string['emaildisplayyes']='Laat almal toe om my email adres te sien';
$string['emailexists']='Die email adres is klaar geregistreer.';
$string['emailformat']='Email formaat';
$string['emailmustbereal']='NB: die email adres moet geldig wees';
$string['emailpasswordconfirmation']='Hallo $a->firstname, iemand(moontlik jyself) het \'n nuwe wagwoord aangevra vir jou rekening op \'$a->sitename\'. Om dit te bevestig en \'n nuwe wagwoord via email te ontvang gaan na die volgende web adres $a->link In meeste programe sal dit as \'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou \'browser\'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, $a->admin';
$string['emailpasswordconfirmsent']='\'n Email is veronderstel om gestuur te wees na jou adres - <b>$a</b>. <p>Dit bevat maklike instruksies om jou wagwoord verandering te bevestig. <P>As jy probleme ondervind, kontak die blad administrateur.';
$string['fullsitename']='Volledige web blad naam';
$string['gd1']='GD 1.x is geinstalleer';
$string['gd2']='GD 2.x is geinstalleer';
$string['gdneed']='GD moet geinstalleer wees om die grafiek te sien';
$string['gdnot']='GD is nie geinstallleer nie';
$string['gpl']='Copyright (C) 2001-2003 Martin Dougiamas (http://dougiamas.com) This program is free software; you can redistribute it and/or modify it under the terms of the GNU General Public License as published by the Free Software Foundation; either version 2 of the License, or (at your option) any later version. This program is distributed in the hope that it will be useful, but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU General Public License for more details: http://www.gnu.org/copyleft/gpl.html';
$string['grade']='Graad';
$string['grades']='Grade';
$string['guestskey']='Laat gaste in met \'n sleutel';
$string['guestsno']='Moenie gaste in laat nie';
$string['guestsnotallowed']='Jammmer, \'$a\' laat nie gaste toe nie.';
$string['languagegood']='Die taal pakket is voledig! :-)';
$string['lastaccess']='Laaste toegang';
$string['lastedited']='Laaste geredigeer';
$string['lastmodified']='Laaste gemodifiseer';
$string['lastname']='Van';
$string['latestlanguagepack']='Kyk vir nuutste taal pakket op moodle.org';
$string['latestnews']='Nuus';
$string['leavetokeep']='Los oop om huidige wagwoord te hou';
$string['license']='GPL Lisensie';
$string['list']='Lys';
$string['listfiles']='Lys van l<>ers in $a';
$string['listofallpeople']='Lys van alle mense';
$string['livelogs']='\'Logs\' van die laaste uur';
$string['locale']='en';
$string['location']='Lokasie';
$string['loggedinas']='Jy is ingeteken as $a ';
$string['loggedinnot']='Jy is nie in geteken nie.';
$string['login']='Teken in';
$string['loginas']='Teken in as';
$string['loginguest']='Teken in as \'n gas';
$string['loginsite']='Teken in op die blad';
$string['loginsteps']='Hallo!Virvolletoegangtotdiekursussemoetjyvirjouself\'nrekeningskepopdieblad.Partykursussemagdalk\'n\"registrasie sleutel\" benodig. Hier is die stappe:
<li>Kiesdiekursuswaaraanjywildeelneem.</li><li>Asjygevrawordvir\'n\"registrasie sleutel\" - gee die sleutel wat deur jou onderwyser voorsien is. Dit sal jou \"inskryf\" in die kursus.</li> <li>Jy het nou toegang tot die voledige kursus. Van nou af sal jy net jou gebruikersnaam en wagwoord benodig(in die vorm op die blad) om toegang te verkry tot die web blad en die kurusse waarvoor jy ingeskryf is.</li>
$string['moduledeleteconfirm']='Jy gaan die module \'$a\' uitwis. Dit sal alles in die databasis wat met die module geassosieer word uitwis. Is jy seker jy wil voort gaan?';
$string['moduledeletefiles']='Al die data geassosieer met die \'$a->module\' module is uitgewis. Wis die l<>ergids uit op die bediener(voorkom dat die module homself herinstalleer), wis nou die volgende l<>ergids uit op jou bediener: $a->directory';
$string['modulesetup']='Stel module tabelle op';
$string['modulesuccess']='$a tablle is korrek opgestel';
$string['nostudentsyet']='Geen studente is al in die kursus ingeskryf nie';
$string['nosuchemail']='Email adres bestaan nie';
$string['notavailable']='Nie beskikbaar';
$string['noteachersyet']='Daar is nog nie onderwysers in die kursus nie';
$string['notenrolled']='$a is nie ingeskryf by die kursus nie.';
$string['noteuserschangednonetocourse']='Let Wel: kursus gebruikers moet herstel word wanneer gebruiker data herstel word. Die stelling is vir jou verander.';
$string['nothingnew']='Niks nuut, sedert jy laas ingeteken het nie';
$string['notincluded']='Nie ingesluit nie';
$string['nousersmatching']='Geen gebruikers soos \'$a\' was gevind nie';
$string['nousersyet']='Daar is nog nie gebruikers nie';
$string['welcometocoursetext']='Welkom by $a->coursename! Begin deur jou profiel te redigeer binne die kursus sodat ons meer van jou weet. $a->profileurl';
$string['whattocallzip']='Wat wil jy die \'zip\' l<>er noem?';