mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-27 10:38:26 +01:00
19 lines
855 B
HTML
19 lines
855 B
HTML
|
<P ALIGN=CENTER><B>Meervoudige Keuse vrae</B></P>
|
|||
|
|
|||
|
<P>In antwoord op 'n vraag (kan prente insluit) moet die student uit 'n paar moontlike
|
|||
|
antwoorde kies. Daar is twee tipes meervoudige keuse vrae -
|
|||
|
enkele antwoord of meervoudige antwoord.
|
|||
|
|
|||
|
<P>Enkel - net een antwoord word toegelaat. Oor die algemeen is alle punte vir
|
|||
|
die vraag positief.
|
|||
|
|
|||
|
<P>Meervoudig - laat een of meer antwoorde toe - elke antwoord kan 'n positiewe
|
|||
|
of negatiewe punt h<>, so deur al die antwoorde te kies sal nie noodwendig 'n
|
|||
|
goeie punt gee nie. As die totale punt negatief is sal die punt vir die vraag
|
|||
|
nul wees. Wees versigtig, dit is moontlik om vrae te maak wat meer as 100% tel.
|
|||
|
|
|||
|
<P>Elke antwoord, reg of verkeerd, sal terugvoer lewer, - die
|
|||
|
terugvoer sal langs die vraag getoon word (as die toets gestel is om
|
|||
|
terugvoer te lewer).
|
|||
|
</P>
|