mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-26 01:58:26 +01:00
218 lines
13 KiB
PHP
218 lines
13 KiB
PHP
|
<?PHP // $Id$
|
|||
|
|
|||
|
#------------------------------------------------------------
|
|||
|
$string['modulename'] = "Menings Opname";
|
|||
|
$string['modulenameplural'] = "Menings Opnames";
|
|||
|
#------------------------------------------------------------
|
|||
|
|
|||
|
$string['actual'] = "Werklik";
|
|||
|
$string['actualclass'] = "Klas werklik";
|
|||
|
$string['actualstudent'] = "\$a werklik";
|
|||
|
$string['allquestions'] = "Alle vrae in orde, alle studente";
|
|||
|
$string['allscales'] = "Alle skale, alle studente";
|
|||
|
$string['alreadysubmitted'] = "Jy het klaar die Mening Opname in gegee";
|
|||
|
$string['analysisof'] = "Analise van \$a";
|
|||
|
$string['answers'] = "Antwoorde";
|
|||
|
|
|||
|
$string['attlsname'] = "ATTLS (20 item weergawe)";
|
|||
|
$string['attlsintro'] = "Die doel van die vraelys is om jou standpunt teenoor dinkwerk en leer te evalueer.
|
|||
|
|
|||
|
Daar is geen 'reg' of 'verkeerde' antwoorde nie; ons is ge<EFBFBD>nteresseerd in jou opinie. Wees asseblief verseker dat jou terugvoer konfidensieel behandel sal word, en nie jou evaluasie sal be<EFBFBD>nvloed nie.";
|
|||
|
|
|||
|
$string['attls1'] = "In die evaluasie van wat iemand s<>, fokus ek op wat die kwaliteit van hulle argument, nie op die persoon wat praat nie.";
|
|||
|
$string['attls1short'] = "fokus op kwaliteit van die argument";
|
|||
|
$string['attls2'] = "Ek hou daarvan om Duiwel se advokaat te speel - maak my standpunt teenoorgestelde van wat die ander persoon s<>.";
|
|||
|
$string['attls2short'] = "speel duiwel se advokaat";
|
|||
|
$string['attls3'] = "Ek hou daarvan om ander mense se agtergrond te verstaan, watter ondervindings het gemaak dat hulle voel soos hulle voel.";
|
|||
|
$string['attls3short'] = "mense se agtergrond";
|
|||
|
$string['attls4'] = "Die belangrikste deel van my opvoeding was om te leer mense verstaan wat anders as ek is.";
|
|||
|
$string['attls4short'] = "verstaan verskillende mense";
|
|||
|
$string['attls5'] = "Ek voel die beste manier om myself te leer ken is om 'n wye verskeidenheid mense te leer ken.";
|
|||
|
$string['attls5short'] = "leer ken ander mense";
|
|||
|
$string['attls6'] = "Ek hou daarvan om opinies te hoor van ander mense met 'n ander agtergrond as myne - dit help my om te verstaan hoe dieselfde ding op verskillende maniere gesien kan word.";
|
|||
|
$string['attls6short'] = "geniet dit om opinies te hoor";
|
|||
|
$string['attls7'] = "Ek vind dat ek my eie posisie kan verbeter deur met mense te argumenteer wat van my verskil.";
|
|||
|
$string['attls7short'] = "verbeter deur te argumenteer";
|
|||
|
$string['attls8'] = "Ek stel altyd daar in belang om te weet hoekom mense sekere dinge s<> en daaraan glo.";
|
|||
|
$string['attls8short'] = "weet hoekem mense iets doen";
|
|||
|
$string['attls9'] = "Ek vind dat ek gereeld stry met die skrywers van boeke wat ek lees, ek probeer logies uit redeneer hoekom hulle verkeerd is.";
|
|||
|
$string['attls9short'] = "stry met skrywers";
|
|||
|
$string['attls10'] = "Dit is belangrik vir my om objektief te bly as ek iets analiseer.";
|
|||
|
$string['attls10short'] = "bly objektief";
|
|||
|
$string['attls11'] = "Ek probeer saam met mense dink in plaas van teen hulle te dink.";
|
|||
|
$string['attls11short'] = "dink saam met mense";
|
|||
|
$string['attls12'] = "Ek gebruik sekere kriteria om argumente te evalueer.";
|
|||
|
$string['attls12short'] = "gebruik kriteria om te evalueer";
|
|||
|
$string['attls13'] = "Ek sal eerder iemand se opinie probeer verstaan as om dit te evalueer.";
|
|||
|
$string['attls13short'] = "probeer om te verstaan";
|
|||
|
$string['attls14'] = "Ek wys swakpunte uit in mense se redenasies om hulle te help om hulle argumente te verbeter.";
|
|||
|
$string['attls14short'] = "wys swakpunte uit";
|
|||
|
$string['attls15'] = "As ons 'n omstrede onderwerp bespreek, plaas ek myself in ander mense se skoene om hulle standpunt beter te verstaan.";
|
|||
|
$string['attls15short'] = "sit myself in ander se skoene";
|
|||
|
$string['attls16'] = "Mens kan my manier van analisering 'voor die regter daag' noem omdat ek sorgvuldig alle bewysstukke oorweeg.";
|
|||
|
$string['attls16short'] = "voor die regter daag";
|
|||
|
$string['attls17'] = "Om probleme op te los is dit vir my belangriker om logika en rede te gebruik as my eie emosies en gevoelens.";
|
|||
|
$string['attls17short'] = "logika is belangrik";
|
|||
|
$string['attls18'] = "Deur empatie te gebruik kan ek insig kry in opinies wat van myne verskil.";
|
|||
|
$string['attls18short'] = "insig deur empatie";
|
|||
|
$string['attls19'] = "Wanneer ek met mense in aanraking kom met opinies wat vir my vreemd is, sal ek 'n definitiewe poging aanwend om myself 'uit te brei' in die persoon se rigting, om so te probeer sien hoe kan hulle die opinies h<>.";
|
|||
|
$string['attls19short'] = "definitiewe poging om myself uit te brei";
|
|||
|
$string['attls20'] = "Ek sal tyd spandeer om uit te werk wat is 'verkeerd' met iets. Byvoorbeeld, ek sal kyk vir 'n letterlike interpretasie van 'n argument wat nie goed gestel is nie.";
|
|||
|
$string['attls20short'] = "wat is verkeerd?";
|
|||
|
|
|||
|
$string['attlsmintro'] = "In bespreking ...";
|
|||
|
$string['attlsm1'] = "Houding ten opsigte van Leer en Dink";
|
|||
|
$string['attlsm2'] = "Gekonnekteerde Leerwyse";
|
|||
|
$string['attlsm3'] = "Aparte Leerwyse";
|
|||
|
$string['ciqname'] = "Kritiese Gebeurtenisse";
|
|||
|
$string['ciqintro'] = "Dink aan onlangse gebeurtenisse in die klas en beantwoord die vrae hier onder.";
|
|||
|
$string['ciq1'] = "Op watter oomblik was jy die meeste betrokke as 'n leerder?";
|
|||
|
$string['ciq2'] = "Op watter oomblik het jy die meeste afgesondered gevoel as 'n leerder?";
|
|||
|
$string['ciq3'] = "Watter aksie van enige iemand in die forums het jy die mees behulpsaam gevind?";
|
|||
|
$string['ciq4'] = "Watter aksie van enige iemand in die forums het jy deurmekaar en onduidelik gevind?";
|
|||
|
$string['ciq5'] = "Watter gebeurtenis het jou die meeste verras?";
|
|||
|
$string['clicktocontinue'] = "Klik hier om voort te gaan";
|
|||
|
$string['clicktocontinuecheck'] = "Klik hier om te kontroleer en voort te gaan";
|
|||
|
|
|||
|
$string['colles1'] = "my leerwerk fokus op sake wat my interesseer.";
|
|||
|
$string['colles1short'] = "fokus op interessante sake";
|
|||
|
$string['colles2'] = "wat ek geleer het is belangrik vir my professionele praktyk.";
|
|||
|
$string['colles2short'] = "belangrik vir my praktyk";
|
|||
|
$string['colles3'] = "ek leer om my professionele praktyk te verbeter.";
|
|||
|
$string['colles3short'] = "verbeter praktyk";
|
|||
|
$string['colles4'] = "wat ek leer word goed gekonnekteer met my professionele praktyk.";
|
|||
|
$string['colles4short'] = "konnekteer met my praktyk";
|
|||
|
$string['colles5'] = "ek dink krities oor wat ek leer.";
|
|||
|
$string['colles5short'] = "ek is krities oor my leerwerk";
|
|||
|
$string['colles6'] = "ek dink krities oor my eie idees.";
|
|||
|
$string['colles6short'] = "ek dink krities oor my eie idees.";
|
|||
|
$string['colles7'] = "ek dink krities oor ander studente se idees.";
|
|||
|
$string['colles7short'] = "ek is krities oor ander studente";
|
|||
|
$string['colles8'] = "ek dink krities oor idees in die leeswerk.";
|
|||
|
$string['colles8short'] = "ek is krities oor leeswerk";
|
|||
|
$string['colles9'] = "ek verduidelik my idees aan ander studente.";
|
|||
|
$string['colles9short'] = "ek verduidelik my idees";
|
|||
|
$string['colles10'] = "ek vra ander studente om hulle idees te verduidelik.";
|
|||
|
$string['colles10short'] = "ek vra vir verduidelikings";
|
|||
|
$string['colles11'] = "ander studente vra my om my idees te verduidelik.";
|
|||
|
$string['colles11short'] = "ek word gevra";
|
|||
|
$string['colles12'] = "ander studente reageer op my idees.";
|
|||
|
$string['colles12short'] = "studente reageer op my";
|
|||
|
$string['colles13'] = "die tutor stimuleer my dinkwerk.";
|
|||
|
$string['colles13short'] = "tutor stimuleer dinkwerk";
|
|||
|
$string['colles14'] = "die tutor moedig my aan om deel te neem.";
|
|||
|
$string['colles14short'] = "tutor moedig my aan";
|
|||
|
$string['colles15'] = "die tutor is 'n model vir goeie voordrag.";
|
|||
|
$string['colles15short'] = "goeie voordrag";
|
|||
|
$string['colles16'] = "die tutor is 'n model vir kritiese intospeksie.";
|
|||
|
$string['colles16short'] = "model vir kritiese introspeksie";
|
|||
|
$string['colles17'] = "ander studente moedig my aan om deel te neem.";
|
|||
|
$string['colles17short'] = "studente moedig my aan";
|
|||
|
$string['colles18'] = "ander studente prys my bydra.";
|
|||
|
$string['colles18short'] = "studente prys my";
|
|||
|
$string['colles19'] = "ander studente heg waarde aan my bydra.";
|
|||
|
$string['colles19short'] = "heg waarde aan my bydra";
|
|||
|
$string['colles20'] = "ander studente het meegevoel met my probleme om te leer.";
|
|||
|
$string['colles20short'] = "studente het meegevoel";
|
|||
|
$string['colles21'] = "ek verstaan ander studente se boodskappe.";
|
|||
|
$string['colles21short'] = "ek verstaan ander studente";
|
|||
|
$string['colles22'] = "ander studente verstaan my boodskappe.";
|
|||
|
$string['colles22short'] = "studente verstaan my";
|
|||
|
$string['colles23'] = "ek verstaan die tutor se boodskappe.";
|
|||
|
$string['colles23short'] = "ek verstaan die tutor";
|
|||
|
$string['colles24'] = "die tutor verstaan my boodskappe.";
|
|||
|
$string['colles24short'] = "tutor verstaan my boodskappe";
|
|||
|
|
|||
|
$string['collesaname'] = "COLLES (Werklike)";
|
|||
|
$string['collesaintro'] = "Die doel van die menings opname is om ons te help verstaan hoe die aanbieding van die eenheid jou gehelp leer het.
|
|||
|
|
|||
|
Onder is 24 bewerings oor jou ondervindings in die eenheid
|
|||
|
|
|||
|
Daar is geen 'reg' of 'verkeerde' antwoorde nie; ons is ge<EFBFBD>nteresseerdin jou opinie. Wees asseblief verseker dat jou terugvoer konfidensieel behandel sal word, en nie jou evaluasie sal be<EFBFBD>nvloed nie.
|
|||
|
|
|||
|
Jou terugvoer sal ons help om die eenheid se aanbieding te verbeter.
|
|||
|
|
|||
|
Baie dankie.";
|
|||
|
|
|||
|
$string['collesapname'] = "COLLES (Voorkeur en Werklike)";
|
|||
|
$string['collesapintro'] = "Die doel van die menings opname is om ons te help verstaan hoe die aanbieding van die eenheid jou gehelp leer het.
|
|||
|
|
|||
|
Elk van die 24 bewerings vra jou om jou <B>voorkeur</B> (ideale) en <B>werklike</B> ondervinding in die eenheid te vergelyk.
|
|||
|
|
|||
|
Daar is geen 'reg' of 'verkeerde' antwoorde nie; ons is ge<EFBFBD>nteresseerdin jou opinie. Wees asseblief verseker dat jou terugvoer konfidensieel behandel sal word, en nie jou evaluasie sal be<EFBFBD>nvloed nie.
|
|||
|
|
|||
|
Jou terugvoer sal ons help om die eenheid se aanbieding te verbeter.
|
|||
|
|
|||
|
|
|||
|
Baie dankie.";
|
|||
|
|
|||
|
$string['collespname'] = "COLLES (Voorkeur)";
|
|||
|
$string['collespintro'] = "Die doel van die menings opname is om ons te help verstaan waaraan jy waarde heg met die aanlyn leer ondervinding.
|
|||
|
|
|||
|
Elk van die 24 bewerings vra jou oor jou <B>Voorkeur</B> (ideale) ondervinding in die eenheid.
|
|||
|
|
|||
|
Daar is geen 'reg' of 'verkeerde' antwoorde nie; ons is ge<EFBFBD>nteresseerd in jou opinie. Wees asseblief verseker dat jou terugvoer konfidensieel behandel sal word, en nie jou evaluasie sal be<EFBFBD>nvloed nie.
|
|||
|
|
|||
|
Jou terugvoer sal ons help om die eenheid se aanbieding te verbeter.
|
|||
|
|
|||
|
Baie dankie.";
|
|||
|
|
|||
|
$string['collesm1'] = "Toepaslikheid";
|
|||
|
$string['collesm1short'] = "Toepaslikheid";
|
|||
|
$string['collesm2'] = "Reflektiewe Dinkwerk";
|
|||
|
$string['collesm2short'] = "Reflektiewe Dinkwerk";
|
|||
|
$string['collesm3'] = "Interaktiwiteit";
|
|||
|
$string['collesm3short'] = "Interaktiwiteit";
|
|||
|
$string['collesm4'] = "Tutor Ondersteuning";
|
|||
|
$string['collesm4short'] = "Tutor Ondersteuning";
|
|||
|
$string['collesm5'] = "Eweknie Ondersteuning";
|
|||
|
$string['collesm5short'] = "Eweknie Ondersteuning";
|
|||
|
$string['collesm6'] = "Interpretasie";
|
|||
|
$string['collesm6short'] = "Interpretasie";
|
|||
|
|
|||
|
$string['collesmintro'] = "In die aanlyn eenheid...";
|
|||
|
|
|||
|
$string['done'] = "Klaar";
|
|||
|
$string['download'] = "Aflaai";
|
|||
|
$string['downloadexcel'] = "Laai data af as 'n Excel spreitabel";
|
|||
|
$string['downloadinfo'] = "Jy kan al die rou data aflaai in 'n vorm wat analise in Excel, SPSS of enige ander pakket moontlik maak.";
|
|||
|
$string['downloadtext'] = "Laai data af as 'n gewone teks l<>er";
|
|||
|
$string['editingasurvey'] = "Redigeer menings opname";
|
|||
|
$string['guestsnotallowed'] = "Gaste kan nie menings opnames inhandig nie";
|
|||
|
$string['helpsurveys'] = "Help oor verskillende tipes opnames";
|
|||
|
$string['howlong'] = "Hoe lank het dit gevat om die opname te voltooi?";
|
|||
|
$string['howlongoptions'] = "minder as 1 min,1-2 min,2-3 min,3-4 min,4-5-min,5-10 min,meer as 10";
|
|||
|
$string['ifoundthat'] = "Ek het gevind dat";
|
|||
|
$string['introtext'] = "Inleiding teks";
|
|||
|
$string['ipreferthat'] = "Ek verkies dat";
|
|||
|
$string['name'] = "Naam";
|
|||
|
$string['newsurveyresponses'] = "Nuwe opname terugvoer";
|
|||
|
$string['nobodyyet'] = "Niemand het al terugvoer gelewer nie";
|
|||
|
$string['notdone'] = "Nog nie gedoen nie";
|
|||
|
$string['notes'] = "Jou private analise en notas";
|
|||
|
$string['othercomments'] = "Het jy ander kommentaar?";
|
|||
|
$string['peoplecompleted'] = "\$a mens(e) het al klaar die opname gedoen";
|
|||
|
$string['preferred'] = "Voorkeur";
|
|||
|
$string['preferredclass'] = "Klas voorkeur";
|
|||
|
$string['preferredstudent'] = "\$a voorkeur";
|
|||
|
$string['question'] = "Vraag";
|
|||
|
$string['questions'] = "Vrae";
|
|||
|
$string['questionsnotanswered'] = "Party meervoudige keuse vrae is nie beantwoord nie.";
|
|||
|
$string['report'] = "Opname verslag";
|
|||
|
$string['scales'] = "Skale";
|
|||
|
$string['savednotes'] = "Jou notas is gestoor";
|
|||
|
$string['scaleagree5'] = "Verskil baie,Verskil ietwat,Verskil nie/Stem nie saam nie,Stem ietwat saam,Stem baie saam";
|
|||
|
$string['scaletimes5'] = "Amper Nooit,Selde,Pary Keer,Gereeld,Amper Altyd";
|
|||
|
$string['seemoredetail'] = "Klik hier om meer details te sien";
|
|||
|
$string['selectedquestions'] = "Geselekteerde vrae op 'n skaal, alle studente";
|
|||
|
$string['summary'] = "Opsomming";
|
|||
|
$string['surveycompleted'] = "Jy het die opname voltooi. Die grafiek onder vergelyk jou terugvoer met die klas gemiddeld.";
|
|||
|
$string['surveyname'] = "Opname naam";
|
|||
|
$string['surveysaved'] = "Opname gestoor";
|
|||
|
$string['surveytype'] = "Opname tipe";
|
|||
|
$string['thanksforanswers'] = "Dankie, \$a dat jy jy opname voltooi het";
|
|||
|
$string['time'] = "Tyd";
|
|||
|
$string['viewsurveyresponses'] = "Kyk na \$a opname terugvoer";
|
|||
|
|
|||
|
?>
|