moodle/lang/af/help/coursenumsections.html

9 lines
429 B
HTML
Raw Normal View History

Kursus se hoeveelheid Onderwerpe/Weke

Die stelling word slegs gebruik deur die 'weeklikse' en
'onderwerp' kursus formaat.

In die 'weeklikse' formaat, spesifiseer hoeveel weke die kursus
lank is vanaf die aanvangs datum.

In die 'onderwerp'  formaat, spesifiseer dit die aantal
onderwerpe.

Dit sal as die aantal areas ("bokse") in die middel van die
skerm vertoon word.