moodle/lang/af/help/html.html

1 line
441 B
HTML
Raw Normal View History

<p align="center"><b>Hoe om in HTML te skryf</b></p> <p>Wanneer jy&nbsp; HTML gebruik in Moodle, kan jy enige HTML tags gebruik om enige effek te kry wat jy wil.</p> <p>Jou kode sal normaal vertoon word in 'n skerm in 'n tabel sel, dus:</p> <ul> <li>jy hoef nie &lt;HEAD&gt; of &lt;BODY&gt; tags te gebruik nie</li> <li>wees versigtig vir&nbsp; &lt;/TABLE&gt; tags wat nie pas nie, aangesien dit jou vertoning kan deurmekaar maak.</li> </ul>