moodle/lang/af/help/reading.html

1 line
528 B
HTML
Raw Normal View History

Lees

Wanneer teks vinnig gelees word is dit maklik om die skrywer verkeerd te verstaan.

Om dit te vermy, lees die skrywer se woorde versigtig en probeer dit uit die skrywer se oog punt te sien.

Dit kan ook help om te dink oor wat die skrywer nie ges<65> het nie - dit kan jou help om jou eie vrae te vorm.

More info about writing

More info about questions