Automatically generated installer lang files

This commit is contained in:
AMOS bot 2021-02-01 00:07:52 +00:00
parent 5365fab016
commit 1af0f814d9
2 changed files with 61 additions and 0 deletions

View File

@ -44,14 +44,43 @@ $string['datarootpermission'] = 'Datagidstoestemming';
$string['dbprefix'] = 'Tabelvoorvoegsel';
$string['dirroot'] = 'Moodle-gids';
$string['environmenthead'] = 'Gaan tans jou omgewing na ...';
$string['environmentsub2'] = 'Elke Moodle-vrystelling het \'n paar minimumvereistes vir PHP-weergawes en \'n aantal verpligte PHP-uitbreidings.
Volledige omgewingskontrole word vóór elke installasie en opgradering gedoen. Kontak bedieneradministrateur asseblief as jy nie weet hoe om nuwe weergawe te installeer of PHP-uitbreidings te ontsper nie.';
$string['errorsinenvironment'] = 'Omgewingskontrole het misluk!';
$string['installation'] = 'Installasie';
$string['langdownloaderror'] = 'Jammer, die taal "{$a}" kon nie afgelaai word nie. Die installasieproses sal in Engels voortgesit word.';
$string['memorylimithelp'] = '<p>Die PHP-geheueperk vir jou bediener is tans op {$a} gestel.</p>
<p>Dit kan veroorsaak dat Moodle mettertyd geheueprobleme ervaar, veral as baie modules aangeskakel en/of daar baie gebruikers is.</p>
<p>Ons beveel aan dat jy, indien moontlik, PHP herkonfigureer met \'n hoër perk, soos 40M.
Jy kan verskeie maniere probeer om dit te doen:</p>
<ol>
<li>As jy kan, herkompileer PHP met <i>--enable-memory-limit</i>.
Dit sal Moodle in staat stel om self die geheueperk te stel.</li>
<li>As jy toegang tot jou php.ini-lêer het, kan jy die <b>memory_limit</b>-instelling daarin verander tot iets soos 40M. As jy nie toegang het nie, kan jy dalk jou administrateur vra om dit vir jou te doen.</li>
<li>Op sommige PHP-bedieners kan jy \'n .htaccess-lêer in die Moodle-gids skep wat hierdie lyn bevat:
<blockquote><div>php_value memory_limit 40M</div></blockquote>
<p>Op sommige bedieners kan dit egter verhoed dat <b>alle</b> PHP-blaaie werk (jy sal foute sien wanneer jy na die blaaie kyk), en daarom sal jy die .htaccess-lêer moet verwyder.</p></li>
</ol>';
$string['paths'] = 'Roetes';
$string['pathserrcreatedataroot'] = 'Datagids ({$a->dataroot}) kan nie deur installeerder geskep word nie.';
$string['pathshead'] = 'Bevestig roetes';
$string['pathsrodataroot'] = 'Datastamgids is nie skryfbaar nie.';
$string['pathsroparentdataroot'] = 'Moedergids ({$a->parent}) is nie skryfbaar nie. Datagids ({$a->dataroot}) kan nie deur installeerder geskep word nie.';
$string['pathssubdirroot'] = '<p>Die volledige roete na die gids wat die Moodle-kode bevat.</p>';
$string['pathsunsecuredataroot'] = 'Ligging van datastam is nie veilig nie';
$string['pathswrongadmindir'] = 'Admingids bestaan nie';
$string['phpextension'] = '{$a} PHP-uitbreiding';
$string['phpversion'] = 'PHP-weergawe';
$string['phpversionhelp'] = '<p>Moodle vereis \'n PHP-weergawe van ten minste 5.6.5 of 7.1 (7.0.x het \'n paar enjinbeperkings).</p>
<p>Jy gebruik tans weergawe {$a}.</p>
<p>Jy moet PHP opgradeer of na \'n gasheer met \'n nuwer weergawe van PHP verskuif.</p>';
$string['welcomep10'] = '{$a->installername} ({$a->installerversion})';
$string['welcomep20'] = 'Jy sien hierdie blad omdat jy die <strong>{$a->packname} {$a->packversion}</strong>-pakket suksesvol geïnstalleer en op jou rekenaar laat loop het. Baie geluk!';
$string['welcomep30'] = 'Hierdie vrystelling van die <strong>{$a->installername}</strong> sluit die toepassings in om \'n omgewing te skep waarbinne <strong>Moodle</strong> gaan funksioneer, naamlik:';
$string['welcomep40'] = 'Die pakket sluit ook <strong>Moodle {$a->moodlerelease} ({$a->moodleversion})</strong> in.';
$string['welcomep50'] = 'Die gebruik van al die toepassings in hierdie pakket word beheer deur hul onderskeie lisensies. Die volledige <strong>{$a->installername}</strong>-pakket is <a href="https://www.opensource.org/docs/definition_plain.html">-oopbron</a> en word versprei onder die <a href="https://www.gnu.org/copyleft/gpl.html">GPL</a>-lisensie.';
$string['welcomep60'] = 'Die volgende blaaie gaan jou deur \'n paar maklik volgbare stappe lei om <strong>Moodle</strong> op jou rekenaar te konfigureer en op te stel. Jy kan die verstekinstellings aanvaar of, opsioneel, hulle wysig om by jou eie behoeftes te pas.';
$string['welcomep70'] = 'Klik die "Volgende"-knoppie hieronder om voort te gaan met die opstelling van <strong>Moodle</strong>.';
$string['wwwroot'] = 'Webadres';

View File

@ -0,0 +1,32 @@
<?php
// This file is part of Moodle - https://moodle.org/
//
// Moodle is free software: you can redistribute it and/or modify
// it under the terms of the GNU General Public License as published by
// the Free Software Foundation, either version 3 of the License, or
// (at your option) any later version.
//
// Moodle is distributed in the hope that it will be useful,
// but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of
// MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the
// GNU General Public License for more details.
//
// You should have received a copy of the GNU General Public License
// along with Moodle. If not, see <https://www.gnu.org/licenses/>.
/**
* Automatically generated strings for Moodle installer
*
* Do not edit this file manually! It contains just a subset of strings
* needed during the very first steps of installation. This file was
* generated automatically by export-installer.php (which is part of AMOS
* {@link http://docs.moodle.org/dev/Languages/AMOS}) using the
* list of strings defined in /install/stringnames.txt.
*
* @package installer
* @license http://www.gnu.org/copyleft/gpl.html GNU GPL v3 or later
*/
defined('MOODLE_INTERNAL') || die();
$string['thislanguage'] = 'Tetun Dili';