what is aan \$a->to toegevoeg"; $string['addnewcourse'] = "Voeg 'n nuwe kursus by"; $string['addnewuser'] = "Voeg 'n nuwe gebruiker by"; $string['address'] = "Adres"; $string['addadmin'] = "Voeg admin by"; $string['addcreator'] = "Voeg kursus skepper by"; $string['addteacher'] = "Voeg onderwyser by"; $string['admin'] = "Admin"; $string['administration'] = "Administrasie"; $string['administrator'] = "Administrateur"; $string['again'] = "weer"; $string['all'] = "Alle"; $string['alldays'] = "Alle dae"; $string['allfieldsrequired'] = "Alle velde word benodig"; $string['alllogs'] = "Alle logs"; $string['allow'] = "Laat toe"; $string['allowguests'] = "Die kursus laat gaste toe"; $string['allownot'] = "Moenie toelaat nie"; $string['allparticipants'] = "Alle deelnemers"; $string['alphanumerical'] = "Kan slegs alfabeties letters of nommers gebruik"; $string['alreadyconfirmed'] = "Registrasie is reeds bevestig"; $string['answer'] = "Antwoord"; $string['areyousuretorestorethis'] = "Is jy seker?"; $string['assessment'] = "Evaluasie"; $string['assignadmins'] = "Voeg admins by"; $string['assigncreators'] = "Voeg kursus skeppers by"; $string['assignteachers'] = "Voeg onderwysers by"; $string['authentication'] = "Geldigheidsvastelling"; $string['autosubscribe'] = "Forum auto-inskryf"; $string['autosubscribeno'] = "Nee: moet my nie outomaties inskryf by die forum nie"; $string['autosubscribeyes'] = "Ja: as ek pos, skryf my in by die forum"; $string['availablecourses'] = "Beskikbare kursusse"; $string['backup'] = "Rugsteun"; $string['backupdir'] = "rugsteundata"; $string['backupdate'] = "Rugsteun Datum"; $string['backupdetails'] = "Rugsteun Details"; $string['backupnameformat'] = "%%Y%%m%%d-%%H%%M"; $string['backuporiginalname'] = "Rugsteun Naam"; $string['backupversion'] = "Rugsteun Versie"; $string['cancel'] = "Kanselleer"; $string['categories'] = "Kursus Kategorieë"; $string['category'] = "Kategorie"; $string['categoryadded'] = "Die kategorie '\$a' was bygesit"; $string['categorydeleted'] = "Die kategorie '\$a' was uitgewis"; $string['categoryduplicate'] = "'n Kategorie genaamd '\$a' bestaan reeds!"; $string['changepassword'] = "Verander wagwoord"; $string['changedpassword'] = "Wagwoord - verander."; $string['changessaved'] = "Veranderinge - gestoor"; $string['checklanguage'] = "Toets taal"; //* $string['choose'] = "Kies"; $string['choosecourse'] = "Kies 'n kursus"; $string['chooselivelogs'] = "Of kyk na huidige aktiwiteite"; $string['chooselogs'] = "Kies die logs wat jy wil sien"; $string['choosetheme'] = "Kies tema"; $string['chooseuser'] = "Kies 'n gebruiker"; $string['city'] = "Stad/dorp"; $string['closewindow'] = "Maak die venster toe"; $string['comparelanguage'] = "Vergelyk en redigeer huidige taal"; $string['configcountry'] = "As jy 'n land hier stel, dan sal die land as verstek waarde gebruik word met nuwe gebruiker rekeninge. As gebruikers 'n land MOET kies, los die veld oop."; $string['configdebug'] = "As jy die aansit, dan sal PHP se 'error_reporting' vermeerder sodat meer waarskuwings gedruk word, dit is slegs nuttig vir ontwikkelaars."; $string['configgdversion'] = "Sê watter GD versie is geinstalleer. Die versie wat getoon word is outomaties vasgestel, moenie dit verander tensy sy rerig weet wat jy doen nie."; $string['configerrorlevel'] = "Kies die hoeveelheid PHP waarskuwings wat vertoon moet word. Normaal is gewoonlik die beste keuse."; $string['configsecureforms'] = "Moodle kan 'n addisionele vlak van sekuriteit gebruik as data vanaf web forms ontvang word. As dit aangesit is word die 'browser' se HTTP_REFERER nagegaan teen die huidige adres. In 'n paar gevalle kan dit probleme veroorsaak by gebruikers wat firewalls gebruik (eg Zonealarm)wat gekonfigureer is om HTTP_REFERER weg te vat by web verkeer. Simtome is om 'vas te sit' op 'n vorm. As jou gebruiker die probleem ondervind met 'login page' (byvoorbeeld) sit die stelling af."; $string['confightmleditor'] = "Kies of gebruikers die ingeslote HTML redigeerder mag gebruik of nie. As jy dit toelaat sal die redigeerder slegs verskyn as dit versoenbaar is met die 'browser' (IE 5.5 of beter). Gebruikers kan ook kies om dit nie te gebruik nie."; $string['configintro'] = "Op die bladsy kan jy konfigurasie veranderlikes spesifiseer wat Moodle behoorlik sal laat funksioneer op jou bediener. Moenie te veel bekommer oor die veranderlikes nie - die verstek waardes werk gewoonlik en jy kan altyd later terug kom na die bladsy om veranderinge te maak."; $string['configintroadmin'] = "Op die bladsy skep jy die hoof administrateur rekening wat totalle beheer het oor die web blad. Gee dit 'n veilige gebruikersnaam en wagwoord en ook 'n geldige email adres. Jy kan nog admin rekeninge later skep."; $string['configintrosite'] = "Die bladsy konfigureer die voor blad van die nuwe werf. Jy kan enige tyd terug kom en die stellings verander deur die 'Werf Verstellings' skakels op die hoof blad(home page) te gebruik."; $string['configlang'] = "Kies 'n verstek taal vir die werf. Gebruikers kan later self die stelling verander."; $string['configlangdir'] = "Meeste tale word van links na regs geskryf, maar party soos Hebreeus word van regs na links geskryf."; $string['configlangmenu'] = "Kies of 'n algemene taal lys op die hoof blad vertoon moet word, 'login' bladsy ens. Die gebruiker sal steeds in staat wees om 'n taal te kies in sy eie profiel."; $string['configlanglist'] = "Los dit oop om gebruikers in staat te stel om enige taal te kies wat saam met Moodle geinstalleer word. Verkort die lys deur taal kodes in te tik, sit 'n komma tussen elke kode (byvoorbeeld: en,es_es,fr,it)"; $string['configlocale'] = "Kies 'n lokaliteit - dit sal die formaat en taal van datums beïnvloed . Die lokaliteit moet op jou bedryfstelsel geinstalleer word. (byvoorbeeld: en_US of es_ES). As jy nie weet wat om te kies nie - los dit oop."; $string['configlongtimenosee'] = "As studente lank laas by die werf was word hulle inskrywings outomaties gekanselleer. Die waarde spesifiseer die tyd limiet."; $string['configloglifetime'] = "Dit spesifiseer hoe lank jy 'logs' hou oor gebruiker aktiwiteit. 'Logs' ouer as dit word outomaties uitgevee. Dit is die beste om die 'logs' vir so lank as moontlik te hou, ingeval jy dit benodig, maar as jou bediener baie besig is, maak die 'logs' leef tyd korter."; $string['configframename'] = "As jy Moodle in 'n web raam sit, sit die naam van die raam hier. Andersins los die waarde as '_top'"; $string['configmaxeditingtime'] = "Dit spesifiseer hoe lank tyd mense het om forum post, joernaal inskrywings ens te redigeer. Gewoonlik is 30 minute 'n goeie waarde."; $string['configproxyhost'] = "As die bediener 'n instaan bediener benodig (soos 'n 'firewall') om toegang te verkry tot die internet, gee die instaan bediener naam en poort hier. Andersins los dit oop."; $string['configsessiontimeout'] = "As mense wat op die bladsy ingeteken is, stil is vir 'n lang tyd (laai geen bladsye), dan word hulle outomaties uitgeteken (sessie word geeindig). Die veranderlike spesifiseer hoe lank voor hulle uitgeteken word."; $string['configslasharguments'] = "Lêers (prente, dokumente ens.) word voorsien via 'n skrip wat 'slash arguments' gebruik(die tweede opsie hier). Die metode laat lêers toe om voorlopig geberg te word op 'n web 'browser', instaan bediener ens. Maar party PHP bedieners laat nie die metode toe nie, as jy probleme ondervind om opgelaaide lêers en prente te sien(soos gebruiker foto's), stel die veranderlike na die eerste opsie"; $string['configsmtphosts'] = "Gee die volle naam van die lokale SMTP bediener wat Moodle moet gebruik om pos te stuur (soos 'mail.a.com' of 'mail.a.com;mail.b.com'). As jy dit oop los sal Moodle die verstek PHP metode gebruik om pos te stuur."; $string['configsmtpuser'] = "Indien jy SMTP bediener gebruik, en die bediener gebruik geldigheidsvastelling, sit dan die gerbruikersnaam en wagwoord hier."; $string['configunzip'] = "Waar is jou 'unzip' program (Slegs Unix, optioneel). As dit gespesifiseer is sal die program gebruik word om gekompakteerde argiewe op die bediener oop te maak. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik."; $string['configvariables'] = "Konfigureer veranderlikes"; $string['configzip'] = "Waar is jou 'zip' program (Slegs Unix, optioneel). Indien gespesifiseer, sal die program gebruik word om 'zip' argiewe op die bediener te skep. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik."; $string['confirmed'] = "Jou registrasie is bevestig"; $string['confirmednot'] = "Jou registrasie is nog nie bevestig nie!"; $string['courseupdates'] = "Kursus veranderinge"; $string['cookiesenabled'] = "'Cookies' moet aangesit wees in jou 'browser'"; $string['complete'] = "Klaar"; $string['copyrightnotice'] = "Kopiereg kennisgewing"; $string['continue'] = "Gaan voort"; $string['country'] = "Land"; $string['course'] = "Kursus"; $string['coursebackup'] = "Kursus Rugsteun"; $string['coursefiles'] = "Kursus lêers"; $string['courseformats'] = "Kursus formaat"; $string['courserestore'] = "Kursus herstel"; $string['courses'] = "Kursusse"; $string['createaccount'] = "Skep my nuwe rekening"; $string['createuserandpass'] = "Skep 'n nuwe gerbuikersnaam en wagwoord om mee in te teken"; $string['createziparchive'] = "Skep nuwe 'zip' argief"; $string['currentlanguage'] = "Huidige taal"; $string['currentlocaltime'] = "jou huidige lokale tyd"; $string['currentrelease'] = "Huidige vrystelling inligting"; $string['currentversion'] = "Huidige vrystelling"; $string['databasechecking'] = "Moodle word opgegradeer van \$a->oldversion na \$a->newversion..."; $string['databasesetup'] = "Jou databasis word opgestel"; $string['databasesuccess'] = "Databasis opgradeering was suksesvol"; $string['databaseupgrades'] = "Databasis word opgegradeer"; $string['day'] = "dag"; $string['days'] = "dae"; $string['defaultcoursefullname'] = "Kursus Naam 101"; $string['defaultcourseshortname'] = "KN101"; $string['defaultcoursestudent'] = "Student"; $string['defaultcoursestudents'] = "Studente"; $string['defaultcoursesummary'] = "Skryf 'n kort en interessante paragraaf wat handel oor die kursus hier"; $string['defaultcourseteacher'] = "Onderwyser"; $string['defaultcourseteachers'] = "Onderwysers"; $string['delete'] = "Uitwis"; $string['deletecheck'] = "Vee \$a uit?"; $string['deletecheckfull'] = "Is jy seker jy wil \$a heeltemal uitwis?"; $string['deletecompletely'] = "Wis heeltemal uit"; $string['deletecoursecheck'] = "Is jy seker jy wil die kursus en al die data wat dit bevat uitwis?"; $string['deletecourse'] = "Wis kursus uit"; $string['deleted'] = "Uitgewis"; $string['deletedactivity'] = "\$a uitgewis"; $string['deletedcourse'] = "\$a is heeltemal uitgewis"; $string['deletednot'] = "Kon nie \$a uitwis nie!"; $string['deletingcourse'] = "\$a word uitgewis"; $string['department'] = "Departement"; $string['description'] = "Beskrywing"; $string['displayingfirst'] = "Slegs die eerste \$a->count \$a->things word vertoon"; $string['displayingrecords'] = "Vertoon \$a rekords"; $string['displayingusers'] = "Vertoon gebruikers \$a->start tot \$a->end"; $string['documentation'] = "Moodle Dokumentasie"; $string['downloadexcel'] = "Laai af in Excel formaat"; $string['downloadtext'] = "Laai af in teks formaat"; $string['doyouagree'] = "Het jy die voorwaardes gelees en verstaan jy dit?"; $string['edit'] = "Redigeer \$a"; $string['editcoursesettings'] = "Redigeer kursus stellings"; $string['editinga'] = "Redigeer 'n \$a"; $string['editmyprofile'] = "Redigeer profiel"; $string['editsummary'] = "Redigeer opsomming"; $string['editthisactivity'] = "Redigeer die aktiwiteit"; $string['edituser'] = "Redigeer gebruiker rekeninge"; $string['email'] = "Email adres"; $string['emailformat'] = "Email formaat"; $string['emailconfirm'] = "Bevestig jou rekening"; $string['emailconfirmsent'] = "

'n Email is veronderstel om gestuur te wees na jou adres - \$a

Dit bevat maklike instruksies om jou registrasie te voltooi.

As jy probleme ondervind, kontak die blad administrateur."; $string['emailconfirmation'] = "Hallo \$a->firstname, 'n Nuwe rekening is aangevra vanaf '\$a->sitename' wat jou email adres gebruik. Om die rekening te bevestig gaan na die web adres: \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, \$a->admin"; $string['emailconfirmationsubject'] = "\$a: rekening bevestiging"; $string['emaildisplay'] = "Email vertoning"; $string['emaildisplayno'] = "Steek my email adres weg van almal"; $string['emaildisplayyes'] = "Laat almal toe om my email adres te sien"; $string['emaildisplaycourse'] = "Laat slegs lede van my kursus toe om my adres te sien"; $string['emailexists'] = "Die email adres is klaar geregistreer."; $string['emailmustbereal'] = "NB: die email adres moet geldig wees"; $string['emailpasswordconfirmation'] = "Hallo \$a->firstname, iemand(moontlik jyself) het 'n nuwe wagwoord aangevra vir jou rekening op '\$a->sitename'. Om dit te bevestig en 'n nuwe wagwoord via email te ontvang gaan na die volgende web adres \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, \$a->admin"; $string['emailpasswordconfirmationsubject'] = "\$a: verander wagwoord bevestiging"; $string['emailpasswordconfirmsent'] = "'n Email is veronderstel om gestuur te wees na jou adres - \$a.

Dit bevat maklike instruksies om jou wagwoord verandering te bevestig.

As jy probleme ondervind, kontak die blad administrateur."; $string['emailpasswordsent'] = "Dankie dat jy die verandering van jou wagwoord bevestig het.

'n Email wat jou nuwe wagwoord bevat is gestuur na \$a->email.

Die nuwe wagwoord was outomaties gegenereer - jy kan jou wagwoord verander na iets wat makliker is om te onthou. link> Verander jou wagwoord hier"; $string['enrolmentkey'] = "Registrasie sleutel"; $string['enrolmentkeyfrom'] = "Die kursus benodig 'n 'registrasie sleutel' - 'n eenmalige
wagwoord wat voorsien moet word deur \$a"; $string['enrolmentkeyhint'] = "Die registrasie sleutel is nie korrek nie, probeer aseblief weer
(Leidraad: dit begin met '\$a')"; $string['entercourse'] = "Klik om by die kursus in te gaan"; $string['enteremailaddress'] = "Sleutel jou email adres in om jou wagwoord te verander,jou nuwe wagwoord sal na jou gestuur word via email."; $string['error'] = "Fout"; $string['errortoomanylogins'] = "Jammer, jy het die aantal inskrywings probeerslae oorskry. Maak jou 'browser' toe en begin weer."; $string['existingadmins'] = "Bestaande administrateurs"; $string['existingcourse'] = "Bestaande kursus"; $string['existingcreators'] = "Bestaande kursus skeppers"; $string['existingteachers'] = "Bestaande onderwysers"; $string['feedback'] = "Terugvoer"; $string['filemissing'] = "\$a is verlore"; $string['files'] = "Lêers"; $string['filloutallfields'] = "Vul al die velde in op die vorm"; $string['firstname'] = "Noem naam"; $string['firsttime'] = "Is dit jou eerste keer hier?"; $string['followingoptional'] = "Die volgende items is optioneel"; $string['followingrequired'] = "Die volgende items moet ingevul word"; $string['forgotten'] = "Het jy jou gebruikersnaam en wagwoord vergeet?"; $string['format'] = "Formaat"; $string['formathtml'] = "HTML formaat"; $string['formatplain'] = "Gewone teks formaat"; $string['formatsocial'] = "Sosiale formaat"; $string['formattext'] = "Moodle auto-formaat"; $string['formattexttype'] = "Formatering"; $string['formattopics'] = "Onderwerp formaat"; $string['formatweeks'] = "Weeklikse formaat"; $string['formatwiki'] = "Wiki formaat"; $string['frontpagedescription'] = "Voorblad beskrywing"; $string['frontpageformat'] = "Voorblad formaat"; $string['fulllistofcourses'] = "Alle kursusse"; $string['fullprofile'] = "Volle profiel"; $string['fullname'] = "Voledige naam"; $string['fullsitename'] = "Volledige web blad naam"; $string['gd1'] = "GD 1.x is geinstalleer"; $string['gd2'] = "GD 2.x is geinstalleer"; $string['gdneed'] = "GD moet geinstalleer wees om die grafiek te sien"; $string['gdnot'] = "GD is nie geinstallleer nie"; $string['gpl'] = "Copyright (C) 2001-2003 Martin Dougiamas (http://dougiamas.com) This program is free software; you can redistribute it and/or modify it under the terms of the GNU General Public License as published by the Free Software Foundation; either version 2 of the License, or (at your option) any later version. This program is distributed in the hope that it will be useful, but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU General Public License for more details: http://www.gnu.org/copyleft/gpl.html"; $string['grade'] = "Graad"; $string['grades'] = "Grade"; $string['guestskey'] = "Laat gaste in met 'n sleutel"; $string['guestsno'] = "Moenie gaste in laat nie"; $string['guestsnotallowed'] = "Jammmer, '\$a' laat nie gaste toe nie."; $string['guestsyes'] = "Laat gaste toe, sonder 'n sleutel"; $string['guestuser'] = "Gas gebruieker"; $string['guestuserinfo'] = "Die gebruiker is 'n spesiale gebruiker met lees-alleen toegang tot sommige kursusse"; $string['help'] = "Help"; $string['helpemoticons'] = "Gebruik emoticons"; $string['helpformatting'] = "Hoe om teks te formateer"; $string['helphtml'] = "Hoe om HTML te skryf"; $string['helppicture'] = "Hoe om 'n prent op te laai"; $string['helpreading'] = "Lees versigtig"; $string['helptext'] = "Hoe om teks te skryf"; $string['helprichtext'] = "Meer omtrent Richtext redigeerder"; $string['helpsummaries'] = "Meer omtrent die opsommings"; $string['helpquestions'] = "Vra goeie vrae"; $string['helpwiki'] = "Hoe om Wiki teks te skryf"; $string['helpwriting'] = "Skryf versigtig"; $string['hide'] = "Versteek"; $string['hits'] = "Kere besoek"; $string['hitsoncourse'] = "Kere wat \$a->coursename besoek is deur \$a->username"; $string['hitsoncoursetoday'] = "\$a->coursename vandag besoek deur \$a->username"; $string['home'] = "Hoofblad"; $string['hour'] = "uur"; $string['hours'] = "ure"; $string['howtomakethemes'] = "Hoe om nuwe temas te skep"; $string['htmleditor'] = "Gebruik Richtext HTML redigeerder (IE alleenlik, 5.5 of later)"; $string['htmleditoravailable'] = "Die Richtext redigeerder is beskikbaar"; $string['htmleditordisabled'] = "Jy het Richtext redigeerder in jou gebruikersprofiel buite werking gestel"; $string['htmleditordisabledadmin'] = "Die administrateur het Richtext redigeerder buite werking gestel op die blad"; $string['htmleditordisabledbrowser'] = "Die Richtext redigeerder is buite werking gestel omdat jy nie Internet Explorer 5.5 or beter gebruik nie"; $string['htmlformat'] = "Mooi HTML formaat"; $string['icqnumber'] = "ICQ nommer"; $string['idnumber'] = "ID nommer"; $string['include'] = "Ingesluit"; $string['included'] = "Ingesluit"; $string['includeallusers'] = "Sluit alle gebruikers in"; $string['includecourseusers'] = "Sluit kursus gebruikers in"; $string['includeneededusers'] = "sluit Benodigde gebruikers in"; $string['includelogentries'] = "Sluit 'Log' inskrywings in"; $string['includeuserfiles'] = "Sluit gebruiker lêers in"; $string['includecoursefiles'] = "Sluit kursus lêers in"; $string['jumpto'] = "Gaan na..."; $string['leavetokeep'] = "Los oop om huidige wagwoord te hou"; $string['invalidlogin'] = "Ongeldige 'login', probeer weer"; $string['invalidemail'] = "Ongeldige email adres"; $string['langltr'] = "Taal rigting links-na-regs"; $string['langrtl'] = "Taal rigting regs na links"; $string['language'] = "Taal"; $string['languagegood'] = "Die taal pakket is voledig! :-)"; $string['lastaccess'] = "Laaste toegang"; $string['lastedited'] = "Laaste geredigeer"; $string['lastmodified'] = "Laaste gemodifiseer"; $string['lastname'] = "Van"; $string['latestlanguagepack'] = "Kyk vir nuutste taal pakket op moodle.org"; $string['latestnews'] = "Nuus"; $string['list'] = "Lys"; $string['listfiles'] = "Lys van lêers in \$a"; $string['listofallpeople'] = "Lys van alle mense"; $string['license'] = "GPL Lisensie"; $string['livelogs'] = "'Logs' van die laaste uur"; $string['locale'] = "en"; $string['location'] = "Lokasie"; $string['loggedinas'] = "Jy is ingeteken as \$a "; $string['loggedinnot'] = "Jy is nie in geteken nie."; $string['login'] = "Teken in"; $string['loginas'] = "Teken in as"; $string['loginguest'] = "Teken in as 'n gas"; $string['loginsite'] = "Teken in op die blad"; $string['loginto'] = "Teken in op \$a"; $string['loginusing'] = "Teken hier in met jou gebruikersnaam en wagwoord"; $string['loginsteps'] = "Hallo! Vir volle toegang tot die kursusse moet jy vir jouself 'n rekening skep op die blad. Party kursusse mag dalk 'n "registrasie sleutel" benodig. Hier is die stappe:

  1. Vul die Nuwe Rekening vorm in met jou details.
  2. 'n Email sal dadelik aan jou email adres gestuur word.
  3. Lees jou email, en klik op die skakel wat dit bevat.
  4. Jou rekening sal bevestig wees en jy sal ingeteken wees.
  5. Kies die kursus waaraan jy wil deelneem.
  6. As jy gevra word vir 'n "registrasie sleutel" - gee die sleutel wat deur jou onderwyser voorsien is. Dit sal jou "inskryf" in die kursus.
  7. Jy het nou toegang tot die voledige kursus. Van nou af sal jy net jou gebruikersnaam en wagwoord benodig(in die vorm op die blad) om toegang te verkry tot die web blad en die kurusse waarvoor jy ingeskryf is.
"; $string['loginstepsnone'] = "Hallo!

Vir volle toegang tot die kursus moet jy 'n rekening skep.

Al wat jy hoef te doen is om 'n gebruikernaam en wagwoord uit te dink en in te vul op die vorm op die bladsy!

As iemand klaar die gebruikernaam gekies het, sal jy 'n ander gebruikernaam moet gebruik."; $string['logout'] = "Teken uit"; $string['logs'] = "Logs"; $string['makeafolder'] = "Maak 'n lêergids"; $string['makeeditable'] = "As jy '\$a' redigeerbaar maak deur 'n web bediener prosess (vb. apache) dan kan jy die lêer vanaf die bladsy redigeer."; $string['mainmenu'] = "Hoof kieslys"; $string['managedatabase'] = "Bestuur databasis"; $string['managemodules'] = "Bestuur modules"; $string['markedthistopic'] = "Die onderwerp is beklemtoon as die huidige onderwerp"; $string['markthistopic'] = "Beklemtoon die onderwerp as die huidige onderwerp"; $string['maximumchars'] = "Maksimum van \$a karakters"; $string['maximumgrade'] = "Maksimum punt"; $string['maximumshort'] = "Maks"; $string['maxsize'] = "Maks grootte: \$a"; $string['min'] = "min"; $string['mins'] = "mins"; $string['miscellaneous'] = "Algemene"; // Default course category $string['missingcategory'] = "Jy moet 'n kategorie kies"; $string['missingcity'] = "Vul stad/dorp in"; $string['missingcountry'] = "Vul land in"; $string['missingdescription'] = "Vul beskrywing in"; $string['missingemail'] = "Vul email adres in"; $string['missingfirstname'] = "Vul naam in"; $string['missingfullname'] = "Vul volle naam in"; $string['missinglastname'] = "Vul van in"; $string['missingshortname'] = "Vul kort naam in"; $string['missingnewpassword'] = "Vul nuwe wagwoord in"; $string['missingpassword'] = "Vul wagwoord in"; $string['missingshortsitename'] = "Vul web blad se afkorting in"; $string['missingsitedescription'] = "Vul web blad beskrywing in"; $string['missingsitename'] = "Vul web blad naam in"; $string['missingstrings'] = "Kyk vir sinne wat kort"; $string['missingstudent'] = "Jy moet iets kies"; $string['missingsummary'] = "Vul opsomming in"; $string['missingteacher'] = "Jy moet iets kies"; $string['missingurl'] = "Vul URL in"; $string['missingusername'] = "Vul gebruikernaam in"; $string['modified'] = "Verander"; $string['moduledeleteconfirm'] = "Jy gaan die module '\$a' uitwis. Dit sal alles in die databasis wat met die module geassosieer word uitwis. Is jy seker jy wil voort gaan?"; $string['moduledeletefiles'] = "Al die data geassosieer met die '\$a->module' module is uitgewis. Wis die lêergids uit op die bediener(voorkom dat die module homself herinstalleer), wis nou die volgende lêergids uit op jou bediener: \$a->directory"; $string['modulesetup'] = "Stel moodle tabelle op"; $string['modulesetup'] = "Stel module tabelle op"; $string['modulesuccess'] = "\$a tablle is korrek opgestel"; $string['moodleversion'] = "Moodle Weergawe"; $string['mostrecently'] = "mees onlangs"; $string['movedown'] = "Skuif af"; $string['moveup'] = "Skuif op"; $string['movetoanotherfolder'] = "Skuif na 'n ander lêergids"; $string['movefilestohere'] = "Skuif lêers hier"; $string['mustconfirm'] = "Jy moet jou inskrywing bevestig"; $string['mycourses'] = "My kursusse"; $string['name'] = "Naam"; $string['namesocial'] = "afdeling"; $string['nametopics'] = "onderwerp"; $string['nameweeks'] = "week"; $string['needed'] = "Benodig"; $string['new'] = "Nuwe"; $string['newaccount'] = "Nuwe rekening"; $string['newcourse'] = "Nuwe kursus"; $string['newpassword'] = "Nuwe wagwoord"; $string['newpasswordtext'] = "Hi \$a->firstname, Jou rekening wagwoord by '\$a->sitename' is herstel en 'n tydlike wagwoord is aan jou uitgereik. Jou huidige inteken inligting: gebruikersnaam: \$a->username wagwoord: \$a->newpassword Gaan asb. na die bladsy om jou wagwoord te verander: \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie, sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. Dankie vanaf die '\$a->sitename' administrateur, \$a->signoff\n"; $string['newpicture'] = "Nuwe prentjie"; $string['newuser'] = "Nuwe gebruiker"; $string['newusers'] = "Nuwe gebruikers"; $string['newsitem'] = "nuus item"; $string['newsitems'] = "nuus items"; $string['newsitemsnumber'] = "Nuus items om te wys"; $string['never'] = "Nooit"; $string['neverdeletelogs'] = "Moet nooit 'logs' uitwis nie"; $string['no'] = "Nee"; $string['nocoursesyet'] = "Geen kursusse in die kategorie nie"; $string['noexistingadmins'] = "Geen admins, dit is 'n ernestige fout en jy is nie veronderstel om die boodskap te sien nie."; $string['noexistingcreators'] = "Geen bestaande kursus skeppers nie"; $string['noexistingteachers'] = "Geen bestaande onderwysers nie"; $string['nofilesselected'] = "Geen lêers is gekies om herstel te word nie"; $string['nofilesyet'] = "Geen lêers is al opgelaai vir die kursus nie"; $string['nograde'] = "Geen punt"; $string['noimagesyet'] = "Geen prente is al opgelaai vir die kursus nie"; $string['none'] = "Geen"; $string['nopotentialadmins'] = "Geen potentiële admins"; $string['nopotentialcreators'] = "Geen potentiële kursus skeppers"; $string['nopotentialteachers'] = "Geen potentiële onderwysers"; $string['normal'] = "Normaal"; $string['nostudentsyet'] = "Geen studente is al in die kursus ingeskryf nie"; $string['nosuchemail'] = "Email adres bestaan nie"; $string['notavailable'] = "Nie beskikbaar"; $string['notincluded'] = "Nie ingesluit nie"; $string['noteachersyet'] = "Daar is nog nie onderwysers in die kursus nie"; $string['notenrolled'] = "\$a is nie ingeskryf by die kursus nie."; $string['nothingnew'] = "Niks nuut, sedert jy laas ingeteken het nie"; $string['nousersmatching'] = "Geen gebruikers soos '\$a' was gevind nie"; $string['nousersyet'] = "Daar is nog nie gebruikers nie"; $string['now'] = "nou"; $string['numberweeks'] = "Hoeveelheid weke/onderwerpe"; $string['numdays'] = "\$a dae"; $string['numhours'] = "\$a ure"; $string['numminutes'] = "\$a minute"; $string['numviews'] = "\$a gesien"; $string['numweeks'] = "\$a weke"; $string['numwords'] = "\$a woorde"; $string['numyears'] = "\$a jare"; $string['ok'] = "OK"; $string['opentoguests'] = "Gas toegang"; $string['optional'] = "optioneel"; $string['order'] = "Orde"; $string['outline'] = "Beskrywing"; $string['participants'] = "Deelnemers"; $string['password'] = "Wagwoord"; $string['passwordchanged'] = "Wagwoord is verander"; $string['passwordconfirmchange'] = "Bevestig wagwoord verandering"; $string['passwordsdiffer'] = "Die wagwoorde verskil"; $string['passwordrecovery'] = "Ja, help my om in te teken"; $string['passwordsent'] = "Wagwoord is gestuur"; $string['passwordsenttext'] = "

'n Email is gestuur na jou adres - \$a->email.

Lees die email vir jou nuwe wagwoord

Die wagwoord is outomaties gegenereer, as jy wil link>verander dit na iets makliker om te onthou."; $string['people'] = "Mense"; $string['personalprofile'] = "Persoonlike profiel"; $string['phone'] = "Telefoon"; $string['popupwindow'] = "Maak lêer in 'n nuwe venster oop"; $string['potentialadmins'] = "Potentiële admins"; $string['potentialcreators'] = "Potentiële kursus skeppers"; $string['potentialteachers'] = "Potentiële Onderwysers"; $string['preferredlanguage'] = "Taal voorkeur"; $string['preview'] = "Voorskou"; $string['previeworchoose'] = "Toets of kies 'n tema"; $string['publicdirectory'] = "Publieke lêergids"; $string['publicdirectory0'] = "Asseblief moenie die webblad publiseer nie"; $string['publicdirectory1'] = "Publiseer die webblad naam alleenlik"; $string['publicdirectory2'] = "Publiseer die blad naam met 'n skakel"; $string['question'] = "Vraag"; $string['readme'] = "README"; // This is a file name $string['recentactivity'] = "Onlangse aktiwiteite"; $string['registration'] = "Moodle Registrasie"; $string['registrationemail'] = "Email kennisgewing"; $string['registrationinfo'] = "

Registreer op die bladsy jou Moodle webblad by moodle.org. Registrasie is gratis. Die belangrike voordeel van registrasie is dat jy op 'n poslys geplaas word, almal op die lys kry belangrike kennisgewings soos sekuriteit waarskuwings of nuwe weergawes van Moodle.

Jou inligting word privaat gehou en word aan niemand verkoop of gegee nie. Die inligting word versamel vir ondersteunings doeleindes, en om statistiek op te bou oor die algehele Moodle gemeenskap.

Jy kan jou blad naam, land en URL laat vertoon op 'n publieke lys van Moodle bladsye.

Alle registasies sal eers met die hand gekontroleer word voordat dit by die lys gevoeg word, jy kan jou registrasie (en inskrywing op die publiekelys) enige tyd verander deur die vorm weer in te vul en in te stuur."; $string['registrationno'] = "Nee, ek wil nie emails ontvang nie"; $string['registrationsend'] = "Stuur registrasie inligting na moodle.org"; $string['registrationyes'] = "Ja, laat weet my van belangrike kennisgewings"; $string['removeadmin'] = "Verwyder admin"; $string['removecreator'] = "Verwyder kursus skepper"; $string['removeteacher'] = "Verwyder onderwyser"; $string['rename'] = "Verander naam"; $string['resources'] = "Hulpbronne"; $string['restore'] = "Herstel"; $string['restorecancelled'] = "Herstelwerk gekanselleer"; $string['restoreto'] = "Herstel na"; $string['returningtosite'] = "Terug by die webblad?"; $string['requireskey'] = "Die kursus benodig 'n registrasie sleutel"; $string['revert'] = "Keer terug"; $string['role'] = "Rol"; $string['savechanges'] = "Stoor veranderinge"; $string['search'] = "Soek"; $string['searchagain'] = "Soek weer"; $string['searchresults'] = "Soektog resultate"; $string['sec'] = "sekonde"; $string['secs'] = "sekondes"; $string['section'] = "Afdeling"; $string['selectacountry'] = "Kies 'n land"; $string['senddetails'] = "Stuur my details via email"; $string['separateandconnected'] = "Geskeide of Verbonde kennis"; $string['serverlocaltime'] = "Bediener se lokale tyd"; $string['settings'] = "Stellings"; $string['shortname'] = "Kort naam"; $string['shortnametaken'] = "Die kort naam word al klaar vir 'n ander kursus gebruik (\$a)"; $string['shortsitename'] = "Kort naam vir die webblad (enkel woord)"; $string['show'] = "Vertoon"; $string['showall'] = "Vertoon al \$a"; $string['showalltopics'] = "Vertoon alle onderwerpe"; $string['showallusers'] = "Vertoon alle gebruikers"; $string['showallweeks'] = "Vertoon alle weke"; $string['showlistofcourses'] = "Vertoon 'n lys van alle kurusse"; $string['showonlytopic'] = "Vertoon slegs onderwerp \$a"; $string['showonlyweek'] = "Vertoon slegs week \$a"; $string['showrecent'] = "Vertoon onlangse aktiwiteite"; $string['showtheselogs'] = "Vertoon die 'logs'"; $string['socialheadline'] = "Sosiale forum - nuutste onderwerpe"; $string['showallcourses'] = "Vertoon alle kursusse"; $string['site'] = "Webbladsy"; $string['sites'] = "Webbladsye"; $string['sitelogs'] = "Webblad 'logs'"; $string['sitenews'] = "Webblad nuus"; $string['sitesettings'] = "Webblad stellings"; $string['size'] = "Grootte"; $string['someallowguest'] = "Partye kursusse laat gas gebruikers toe"; $string['someerrorswerefound'] = "Sommige velde was oop of nie korrek nie, kyk onder vir details."; $string['startdate'] = "Kursus begin datum"; $string['startsignup'] = "Begin nou! Maak 'n nuwe rekening oop."; $string['state'] = "Staat/Provinsie"; $string['status'] = "Status"; $string['strftimedate'] = "%%d %%B %%Y"; $string['strftimedateshort'] = "%%d %%B"; $string['strftimedatetime'] = "%%d %%B %%Y, %%I:%%M %%p"; $string['strftimedaydate'] = "%%A, %%d %%B %%Y"; $string['strftimedaydatetime'] = "%%A, %%d %%B %%Y, %%I:%%M %%p"; $string['strftimerecent'] = "%%d %%b, %%H:%%M"; $string['strftimerecentfull'] = "%%a, %%d %%b %%Y, %%I:%%M %%p"; $string['strftimetime'] = "%%I:%%M %%p"; $string['stringsnotset'] = "Die volgende stringe is nie gedefinieer nie in \$a"; $string['studentnotallowed'] = "Jammer, jy het nie toegang tot die kursus as '\$a' nie"; $string['success'] = "Sukses"; $string['summary'] = "Opsomming"; $string['summaryof'] = "Opsomming van \$a"; $string['supplyinfo'] = "Gee asseblief 'n beskrywing van jouself"; $string['teacheronly'] = "vir die \$a alleenlik"; $string['textformat'] = "Gewone teks formaat"; $string['textediting'] = "Terwyl teks geredigeer word"; $string['texteditor'] = "Gebruik standaard web vorms"; $string['timezone'] = "Tyd sone"; $string['thanks'] = "Dankie"; $string['theme'] = "Tema"; $string['themesaved'] = "Nuwe tema gestoor"; $string['today'] = "Vandag"; $string['todaylogs'] = "Vandag se 'logs'"; $string['toomanytoshow'] = "Daar is te veel gebruikers om te toon"; $string['topic'] = "Onderwerp"; $string['topichide'] = "Steek die onderwerp weg van \$a"; $string['topicoutline'] = "Onderwerp beskrywing"; $string['topicshow'] = "Wys die onderwerp aan \$a"; $string['turneditingoff'] = "Sit redigering af"; $string['turneditingon'] = "Sit redigering aan"; $string['total'] = "Totaal"; $string['undecided'] = "Onbeslis"; $string['unenrol'] = "Kanseleer inskrywing"; $string['unenrolme'] = "Kanseleer my inskrywing by \$a"; $string['unenrolsure'] = "Is jy seker jy wil \$a se inskrywing kanselleer by die kursus?"; $string['unpacking'] = "Besig met \$a"; $string['unsafepassword'] = "Onveilige wagwoord. Kies 'n ander wagwoord"; $string['unusedaccounts'] = "Rekeninge wat nie gebruik is vir \$a dae word outomaties gekanselleer"; $string['unzip'] = "Unzip"; $string['update'] = "Bring verandering aan"; $string['updated'] = "\$a is verander"; $string['updatemyprofile'] = "Verander profiel"; $string['updatesevery'] = "Opdateer elke \$a sekondes"; $string['updatethiscourse'] = "Verander die kursus"; $string['updatinga'] = "Verander aan \$a"; $string['updatingain'] = "Verander aan \$a->what in \$a->in"; $string['updatethis'] = "Verander die \$a"; $string['upload'] = "Oplaai"; $string['uploadafile'] = "Laai 'n lêer op"; $string['uploadedfileto'] = "\$a->file is gestoor in \$a->directory"; $string['uploadnofilefound'] = "Geen lêer is gevind - is jy seker jy het een gekies om op te laai?"; $string['uploadproblem'] = "'n Onbekende fout het gebeur terwyl '\$a' op gelaai is(miskien is dit te groot?)"; $string['uploadthisfile'] = "Laai die lêer op"; $string['userdeleted'] = "Die gebruiker rekening is uit gewis"; $string['userdescription'] = "Beskrywing"; $string['userfiles'] = "Gebruiker lêers"; $string['username'] = "Gebruikersnaam"; $string['usernameexists'] = "die gebruikersnaam bestaan reeds, kies 'n ander een"; $string['userprofilefor'] = "Gebruiker profiel van \$a"; $string['user'] = "Gebruiker"; $string['users'] = "Gebruikers"; $string['webpage'] = "Web bladsy"; $string['week'] = "Week"; $string['weekhide'] = "Steek die week weg van \$a"; $string['weeklyoutline'] = "Week beskrywing"; $string['weekshow'] = "Vertoon die week aan \$a"; $string['welcometocourse'] = "Welkom by \$a"; $string['welcometocoursetext'] = "Welkom by \$a->coursename! Begin deur jou profiel te redigeer binne die kursus sodat ons meer van jou weet. \$a->profileurl"; $string['withchosenfiles'] = "Met gekiesde lêers"; $string['withoutuserdata'] = "sonder gebruiker data"; $string['withuserdata'] = "met gebruiker data"; $string['wordforteacher'] = "Jou woord vir Onderwyser"; $string['wordforteachereg'] = "vb. Onderwyser, Aanbieder ens."; $string['wordforteachers'] = "Jou woord vir Onderwysers"; $string['wordforteacherseg'] = "vb. Onderwysers, Aanbieders ens"; $string['wordforstudent'] = "Jou woord vir Student"; $string['wordforstudenteg'] = "vb Student, Leerling ens"; $string['wordforstudents'] = "Jou woord vir Studente"; $string['wordforstudentseg'] = "vb Studente, Leerlinge ens"; $string['wrongpassword'] = "Wagwoord pas nie by die gebruikersnaam nie"; $string['yes'] = "Ja"; $string['youaregoingtorestorefrom'] = "Jy gaan herstel vanaf:"; $string['yourlastlogin'] = "Jy het laas in geteken op:"; $string['yourself'] = "jyself"; $string['yourteacher'] = "jou \$a"; ?>