Hoe om 'n prent op te laai
Jy kan 'n prent van jou rekenaar op laai na die bediener, die prent sal op 'n paar plekke gebruik word om jou voor te stel.
Jy kan enige prent gebruik wat jy wil.
Die foto moet JPG of PNG formaat wees (die naam moet eindig met 'n .jpg of .png).
Daar is vier metodes om 'n prent lêer te kry:
Om die prent op te laai, klik die "Browse" knoppie op die redigeer bladsy, en kies die prent op jou hardeskyf.
Let Wel: maak seker die prent is nie grootter as die maksimum toegelate groote nie - anders sal hy nie op gelaai word nie.
Klik "Verander profiel" onder aan die bladsy om die lêer te stoor.
Wanneer jy terug gaan na die profiel blad, mag dit dalk lyk of die prent nie gelaai is nie. Klik die "Reload" knoppie in jou "browser".