Bypassende Antwoord Vrae
Na 'n opsionele inleiding, word die gebruiker voorsien van verskeie sub-vrae en verskeie geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag.
Die gebruiker moet die regte antwoord kies om by die sub-vraag te pas.
Elke sub-vraag dra ewe veel by tot die finale punt van die vraag.