Hoe om met teks te skryf
Om teks in Moodle te skryf werk op die gewone manier behalwe dat jy kan "smilies" en URL adresse bysit en sekere HTML tags.Smilies (emoticons)
Om die klein ikone in jou teks te sit, tik slegs die bypassende kode in jou teks. Die kode self lyk soos klein prentjies as jy jou kop na links draai om na hulle te kyk.
|
|
URL
Elke woord wat begin met www. of http:// sal outomaties verander in 'n skakel waarop jy kan klik.
Byvoorbeeld: www.yahoo.com of http://curtin.edu
HTML tags
Jy kan die volgende HTML tags gebruik om dele van jou teks te beklemtoon.
HTML | Produseer |
---|---|
<B> bold </B> | bold text |
<I> italic </I> | italic text |
<U> underline </U> | underlined text |
<FONT SIZE=1> small </FONT> | small |
<FONT SIZE=4> large </FONT> | large |
<FONT COLOR=green> example </FONT> | example |
<UL><LI>one <LI>two </UL> |
|
<HR> | |