<P ALIGN=CENTER><B>Kursus Kategorieƫ</B></P>

<P>Jou Moodle administrateur mag dalk 'n paar kursus kategorieƫ
   opgestel het.

<P>Byvoorbeeld: "Wetenskap", "Wiskunde", "Ekonomie", ens.

<P>Kies die kategorie wat by jou kursus pas.  Die keuse sal bepaal 
   waar jou kursus in die kursus lys vertoon sal word, dit kan jou studente help om
   makliker jou kursus te kry.