Voer nuwe vrae in
Die funksie laat jou toe om nuwe vrae in te voer vanaf eksterne teks lêers.
Die volgende lêer formate word ondersteun:
Verlore Woord
Die formaat ondersteun net meervoudige keuse vrae. Elke antwoord word geskei deur 'n tilde (~), en die korrekte antwoord het 'n '=' teken vooraan. Hier is 'n voorbeeld:
Bokke is {=herbivore ~karnivore ~omnivore}
AON
Selfde as verlore woord formaat, behalwe dat na alle vrae in gevoer is word alle Kort Antwoord vrae, vier op 'n slag verander in Bypassend Vrae.
Is vernoem na die organisasie wat baie toets funksionaliteit by gedra het.
Blackboard
Die module voer vrae in wat in Blackboard se uitvoer vraag formaat gestoor is. Dit gebruik XML en PHP funksies.
Jou eie formaat
As jy jou eie formaat het kan jy dit self implementeer deur mod/quiz/format/custom.php te redigeer
Die hoeveelheid nuwe kode is baie klein - 'parse' 'n enkle sin uit 'n gegewe teks.
In die toekoms sal nog formate ingesluit word soos WebCT, IMS QTI en enige iets wat deur Moodle gebuikers bygedra word!