Skryf

As jy vir ander mense skryf, probeer om direk aan hulle te skryf.

Verduidelik jou idees duidelik en eenvoudig om misverstande te voorkom. Byvoorbeeld, gebruik eerder 'n kort woord as 'n lang woord.

In forums, hou jou pos kort en op die onderwerp. In plaas van een lang forum wat baie stellings maak, maak 'n paar kort forums wat slegs een stelling maak.

Redigeer jou teks so veel keer as nodig tot dit reg is. In forums het jy maxeditingtime/60) ?> minute na jy jou pos gestoor het om terug te gaan en dit reg te maak indien nodig.

Wanneer jy terugvoer lewer, probeer interessante vrae vra. Dit sal jou en die ander persoon help dink (en leer!) oor die onderwerp wat jy bespreek.