Voer nuwe vrae in

Die funksie laat jou toe om nuwe vrae in te voer vanaf eksterne teks lĂȘers.

Die volgende lĂȘer formate word ondersteun:

Verlore Woord

Die formaat ondersteun net meervoudige keuse vrae. Elke antwoord word geskei deur 'n tilde (~), en die korrekte antwoord het 'n '=' teken vooraan. Hier is 'n voorbeeld:

Bokke is {=herbivore ~karnivore ~omnivore}

More info about the "Missing Word" format

AON

Selfde as verlore woord formaat, behalwe dat na alle vrae in gevoer is word alle Kort Antwoord vrae, vier op 'n slag verander in Bypassend Vrae.

Is vernoem na die organisasie wat baie toets funksionaliteit by gedra het.

Blackboard

Die module voer vrae in wat in Blackboard se uitvoer vraag formaat gestoor is. Dit gebruik XML en PHP funksies.

More info about the "Blackboard" format

Jou eie formaat

As jy jou eie formaat het kan jy dit self implementeer deur mod/quiz/format/custom.php te redigeer

Die hoeveelheid nuwe kode is baie klein - 'parse' 'n enkle sin uit 'n gegewe teks.

More info about the "Custom" format

In die toekoms sal nog formate ingesluit word soos WebCT, IMS QTI en enige iets wat deur Moodle gebuikers bygedra word!