moodle/lang/af/help/coursecategory.html
koenr 5a4adea604 moving towards XHTML compliance
Changed some old code to the new approach in writing.html, reading.html and questions.html -> needs to be translated!
2005-01-05 09:04:21 +00:00

1 line
371 B
HTML

<p align="center"><b>Kursus Kategorieë</b></p>
<p>Jou Moodle administrateur mag dalk 'n paar kursus kategorieë
opgestel het.</p>
<p>Byvoorbeeld: "Wetenskap", "Wiskunde", "Ekonomie", ens.</p>
<p>Kies die kategorie wat by jou kursus pas. Die keuse sal bepaal
waar jou kursus in die kursus lys vertoon sal word, dit kan jou
studente help om makliker jou kursus te kry.</p>