mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-23 16:48:36 +01:00
16 lines
772 B
HTML
16 lines
772 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Laat nuwe pos toe</B></P>
|
|
|
|
<P>Die opsie kan studente beperk om nuwe pos op die forum te sit.
|
|
|
|
<P>Vir meeste forums sal jy studente onbeperk toelaat om nuwe
|
|
pos("threads") by te sit, en ook terugvoer te lewer op pos.
|
|
|
|
<P>Maar party keer sal jy hulle wil beperk. Byvoorbeeld, die Nuus forum laat
|
|
slegs onderwysers toe om pos by te sit wat op die hoof blad van die kursus sal
|
|
verskyn. Kies in die geval die derde opsie "Geen bersprekings, geen
|
|
terugvoer".
|
|
|
|
<P>Party keer wil jy hê dat net onderwysers besprekings kan begin, maar wil hê
|
|
dat studente kan terugvoer lewer (byvoorbeeld in die Nuus forum op die hoof
|
|
blad). Kies in die geval die tweede opsie, "Geen besprekings, maar
|
|
terugvoer word toegelaat". |