mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-23 16:48:36 +01:00
56 lines
3.4 KiB
HTML
56 lines
3.4 KiB
HTML
Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van geskeide en verbonde

kennis.

Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien.

Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te

leer.

Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende

tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis

gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik.

Jim hou daarvan om objektief te bly en probeer sy emosies en gevoelens uit

die saak hou. As hy in 'n bespreking is met mense wat ander idees het, staan

hy by sy standpunte, en probeer hy met logika foute in ander mense se

redenasies kry. Hy is krities oor nuwe idees behalwe as dit 'n feit

is van 'n betroubare bron soos 'n handboek, onderwyser of direkte

ondervinding. Jim gebruik geskeide kennis.

Mary is baie sensitief teenoor ander mense se gevoelens. Sy luister en vra

vrae totdat sy voel sy verstaan die ander persoon en kan die saak uit

hulle oogpunt sien. Sy leer deur die ondervindings van ander mense te

deel en hulle kennis wat hulle daar uit gekry het. Wanneer sy met ander

praat vermy sy konfrontasie en sal die persoon probeer help as sy 'n manier

kan sien om hulle te help met logiese voorstelle. Mary gebruik verbonde

kennis.

In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde

kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die

geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lê tussen die

twee uiterstes.

Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee

metodes kan gebruik.

'n Persoon kan karaktertrekke van enige twee metodes openbaar(of selfs

beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke

posstuk is:

a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees

b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien

Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om

kommunikasie te verbeter.

Vind meer uit oor die teorieë:

Belenky, M.F., Clinchy, B.M., Goldberger, N.R., & Tarule, J.M. (1986). Women's ways of knowing: the development of self, voice, and mind. New York, NY: Basic Books.

Clinchy, B.M. (1989a). The development of thoughtfulness in college women: Integrating reason and care. American Behavioural Scientist, 32(6), 647-657.

Clinchy, B.M. (1989b). On critical thinking & connected knowing. Liberal education, 75(5), 14-19.

Clinchy, B.M. (1996). Connected and separate knowing; Toward a marriage of two minds. In N.R. Goldberger, Tarule, J.M., Clinchy, B.M. &

Belenky, M.F. (Eds.), Knowledge, Difference, and Power; Essays inspired by “Women’s Ways of Knowing” (pp. 205-247). New York, NY: Basic Books.

Galotti, K. M., Clinchy, B. M., Ainsworth, K., Lavin, B., & Mansfield, A. F. (1999). A New Way of Assessing Ways of Knowing: The Attitudes Towards Thinking and Learning Survey (ATTLS). Sex Roles, 40(9/10), 745-766.

Galotti, K. M., Reimer, R. L., & Drebus, D. W. (2001). Ways of knowing as learning styles: Learning MAGIC with a partner. Sex Roles, 44(7/8), 419-436.