moodle/lang/af/help/quiz/attempts.html

6 lines
211 B
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Toets Pogings</B></P>
<P>Studente kan meer as een poging toegelaat word om 'n toets te doen.
<P>Dit kan 'n toets meer van 'n opvoedkundige aktiwiteit maak in plaas van net
'n evaluasie.