moodle/lang/af/help/quiz/grademethod.html

26 lines
617 B
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Evaluasie Metode</B></P>
<P>Wanneer meer as een poging toegelaat word vir die toets, is daar 'n paar
verskillende metodes om die student se finale punt uit te werk.
<P><B>Hoogste Punt</B><P>
<UL>
<P>Die finale punt is die hoogste punt van al die pogings.
</UL>
<P><B>Gemiddelde punt</B><P>
<UL>
<P>Die finale punt is die gemiddeld van al die pogings.
</UL>
<P><B>Eerste Punt</B><P>
<UL>
<P>Die finale punt is die punt van die eerste poging(ander pogings word
ge-ignoreer).
</UL>
<P><B>Laaste Punt</B><P>
<UL>
<P>Die finale punt is die laaste punt wat verkry is.
</UL>