moodle/lang/af/help/quiz/match.html

8 lines
365 B
HTML

<p align=center><b>Bypassende Antwoord Vrae</b></p>
<p>Na 'n opsionele inleiding, word die gebruiker voorsien van verskeie sub-vrae
en verskeie geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag.
<p>Die gebruiker moet die regte antwoord kies om by die sub-vraag te pas.
<p>Elke sub-vraag dra ewe veel by tot die finale punt van die vraag.