mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-21 07:28:31 +01:00
12 lines
436 B
HTML
12 lines
436 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Kursus se hoeveelheid Onderwerpe/Weke</B></P>
|
|
|
|
<P>Die stelling word slegs gebruik deur die 'weeklikse' en 'onderwerp' kursus
|
|
formaat.
|
|
|
|
<P>In die 'weeklikse' formaat, spesifiseer hoeveel weke die
|
|
kursus lank is vanaf die aanvangs datum.
|
|
|
|
<P>In die 'onderwerp' formaat, spesifiseer dit die aantal onderwerpe.
|
|
|
|
<P>Dit sal as die aantal areas ("bokse") in die middel van die skerm
|
|
vertoon word. |