mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-21 07:28:31 +01:00
16 lines
721 B
HTML
16 lines
721 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Kursus Begin Datum</B></P>
|
|
|
|
<P>Hier spesifiseer jy die begin datum van die kursus (in jou eie tyd sone).
|
|
|
|
<P>As jy 'n 'weeklikse' kursus formaat gebruik, sal dit die vertoning van die
|
|
weke affekteer. Die eerste week sal begin op die datum wat jy hier spesifiseer.
|
|
|
|
<P>Die stelling sal geen effek hê nie op kursusse wat die 'sosiale' of
|
|
'onderwerp' formaat gebruik.
|
|
|
|
<P>Dit sal die vertoning van 'log' inskrywings affekteer, omdat die datum
|
|
gebruik sal word vir die vroegste moontlike datum waarop aktiwiteite vertoon kan
|
|
word.
|
|
|
|
<P>In die algemeen maak dit sin om die datum te stel na die regte begin datum
|
|
van jou kursus, maak nie saak watter kursus formaat jy gebruik nie. |