moodle/lang/af/help/enrolmentkey.html

17 lines
841 B
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Kursus Registrasie Sleutel</B></P>
<P>'n Kursus registrasie sleutel hou ongewenste mense uit jou kursus.
<P>As jy dit oop los, kan enige iemand met 'n Moodle gebruiksnaam op die webblad
by die kursus inskryf deur slegs daar in te gaan.
<P>As jy iets hier insit, dan sal studente wat vir die eerste keer hier wil in
gaan gevra word vir die woord of sin (hulle sal net een keer gevra word).
<P>Die idee is dat jy aan gemagtigde persone die sleutel sal gee deur private email,
gewone pos, oor die telefoon of selfs woordeliks in die klas.
<P>As die wagwoord 'uit kom' en ongewenste mense skryf in by die kursus, kan jy
hulle inskrywings kanselleer (op hulle gebruikers profiel bladsy) en die sleutel
verander. Regmatige studente sal nie geaffekteer word nie, ongewenste mense sal
nie weer kan in kom nie.