mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-21 07:28:31 +01:00
86 lines
3.7 KiB
HTML
86 lines
3.7 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Vrae</B></P>
|
|
|
|
<P>'n Goeie manier om mense te help dink is om hulle vrae te vra. 'n Goeie vraag
|
|
kan ons baie help om inligting by mekaar te sit, ons bestaande idees te
|
|
her-evalueer en nuwe idees te skep.</P>
|
|
|
|
<P>Vrae wat gevra word om ander te help leer staan bekend as <I>Socratiese
|
|
vrae</I>.</P>
|
|
|
|
<P>Met Socratiese vrae moet jy baie mooi na die ander persoon luister om jou
|
|
vraag op 'n behulpsame manier op te stel.
|
|
|
|
<P>Hier is voorbeelde van sulke vrae:</P>
|
|
|
|
<!--Hidden comment: Someday I will include a great example dialogue here -->
|
|
|
|
<h3>Vrae om 'n ander persoon beter te verstaan</h3>
|
|
<ul>
|
|
<li>Wat bedoel jy as jy sê ______?</li>
|
|
<li>Wat is jou hoof punt?</li>
|
|
<li>Hoe vergelyk _____ met _____?</li>
|
|
<li>Kan jy dit op 'n ander manier stel?</li>
|
|
<li>Verstaan ek jou reg; het jy _____ of _____ bedoel?</li>
|
|
<li>Hoe vergelyk dit met ons probleem/bespreking?</li>
|
|
<li>Jane, som op in jou eie woorde wat Richard gesê het? ... Richard, is dit
|
|
wat jy bedoel het?</li>
|
|
<li>Kan jy vir my 'n voorbeeld gee?</li>
|
|
<li>Sal _____ 'n goeie voorbeeld wees van dit?</li>
|
|
</ul>
|
|
<h3>Vrae oor wat die leerder aanvaar</h3>
|
|
<ul>
|
|
<li>Wat aanvaar jy hier?</li>
|
|
<li>Wat aanvaar Jenny?</li>
|
|
<li>Wat kan ons instede aanvaar?</li>
|
|
<li>Dit lyk of jy _____ aanvaar. Verstaan ek jou reg?</li>
|
|
<li>Alle jou redenerings is gebaseer op die idee dat _____. Hoekom
|
|
is dit gebaseer op _____ in plaas van _____?</li>
|
|
<li>Dit lyk of jy _____ aanvaar.</li>
|
|
<li>Is dit altyd die geval? Hoekom is dit die geval?</li>
|
|
<li>Hoekom sal enige iemand dit aanvaar dat _____? </li>
|
|
</ul>
|
|
<h3>Vrae oor redes en bewysstukke</h3>
|
|
<ul>
|
|
<li>Kan jy jou redes aan ons verduidelik?</li>
|
|
<li>Hoekom is dit so in die geval?</li>
|
|
<li>Is daar 'n rede om nie in die bewysstukke te glo nie?</li>
|
|
<li>Wie sal weet wat die waarheid is?</li>
|
|
<li>Wat sal jy aan iemand sê wat die stelling ____ maak?</li>
|
|
<li>Kan iemand anders ook bewys lewer wat die stelling bevestig?</li>
|
|
<li>Hoe het jy tot die gevolgtrekking gekom?</li>
|
|
<li>Hoe kan ons uitvind of dit waar is? </li>
|
|
</ul>
|
|
<h3>Vrae oor persoonlike standpunte </h3>
|
|
<ul>
|
|
<li>Wat impliseer jy daardeur?</li>
|
|
<li>Wanneer jy sê _____, impliseer jy _____?</li>
|
|
<li>Maar as dit gebeur wat sal nog gebeur? Hoekom?</li>
|
|
<li>Watter effek sal dit hê?</li>
|
|
<li>Sal dit noodwendig gebeur of sal dit miskien gebeur?</li>
|
|
<li>Wat is 'n alternatief?</li>
|
|
<li>As _____ en _____ die geval is, wat sal dan ook waar wees?</li>
|
|
<li>As ons sê dat _____ is dit eties, wat van _____? </li>
|
|
</ul>
|
|
<h3>Vrae oor implikasies en nagevolge </h3>
|
|
<ul>
|
|
<li>Hoe kan ons uitvind?</li>
|
|
<li>Wat aanvaar die vraag?</li>
|
|
<li>Sal _____ die vraag anders vra?</li>
|
|
<li>Hoe kan iemand die vraag afhandel?</li>
|
|
<li>Kan ons die vraag afbreek?</li>
|
|
<li>Is die vraag duidelik? Verstaan ons dit?</li>
|
|
<li>Is die vraag maklik of moeilik om te antwoord? Hoekom?</li>
|
|
<li>Stem ons saam dat dit die vraag is?</li>
|
|
<li>Om die vraag te beantwoord, watter vrae moet ons eers vra?</li>
|
|
<li>Hoe sal _____ die onderwerp stel?</li>
|
|
<li>Hoekom is die onderwerp belangrik?</li>
|
|
<li>Is dit die belangrikste vraag, of is daar 'n onderliggende vraag ?</li>
|
|
<li>Kan jy sien hoe dit betrekking het tot ________?</li>
|
|
</ul>
|
|
|
|
<HR>
|
|
<FONT SIZE=1><I>Questions adapted from Paul, R. (1993). Critical Thinking: How To Prepare Students for a Rapidly Changing World: Foundation for Critical Thinking, Santa Rosa, CA. </I></FONT>
|
|
|
|
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("writing", get_string("helpwriting"), "moodle", true, true) ?></P>
|
|
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("reading", get_string("helpreading"), "moodle", true, true) ?></P>
|