moodle/lang/af/help/summaries.html

10 lines
392 B
HTML

<p align=center><b>Onderwerp/Week Opsomming</b></p>
<p>Die idee van die opsomming is om die studente voor te berei op wat gaan volg
in die onderwerp/week.</p>
<p>Elke opsomming moet kort wees sodat die kursus bladsy nie te lank word nie.</p>
<p>As jy meer wil sê as 'n sin of twee, sit eerder nog 'n hulpbron by
(byvoorbeeld 'n dokument getiteld <b>Onderwerp beskrywing</b>).</p>