mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-21 07:28:31 +01:00
18 lines
975 B
HTML
18 lines
975 B
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Onderwysers</B></P>
|
|
|
|
<P>Die bladsy wys 'n lys van almal wat as "onderwysers" aangewys is
|
|
vir die kursus (deur die stelsel administrateur).
|
|
|
|
<P>Jy kan die bladsy gebruik om 'n rol toe te ken aan almal (titel) soos "Professor", "Tutor",
|
|
"Assistent", ens. Dit sal op die web blad se kursus lys verskyn asook
|
|
op die lys van deelnemers aan die kursus. As jy die veld oop los sal die verstek
|
|
waarde vir onderwyser gebruik word (die naam op die kursus stellings bladsy).
|
|
|
|
<P>Jy kan die lys rangskik (byvoorbeeld: sit die hoof onderwyser eerste). Kies
|
|
die nommer van die kielys in die "Orde" kolom. Druk "Stoor
|
|
veranderinge" om die nuwe orde lys te sien.
|
|
|
|
<P><B>Let Wel:</B> As jy 'n onderwyser "wegsteek" sal die onderwyser
|
|
NIE vertoon word op die kursus lys nie of op die lys van deelnemers NIE. Hulle
|
|
sal weggesteek wees van studente (behalwe as hulle boodskappe op die forums pos
|
|
ens.). |