moodle/lang/af/help/textformat.html
2003-09-09 08:43:27 +00:00

64 lines
2.3 KiB
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Formatering van teks</B></P>
<P>Daar is 'n paar verskillende teks formate wat jy kan kies in Moodle, die
formaat hang af van jou browser en jou kennis.
<P><B>Los die stelling op sy verstek waarde en alles behoort te werk soos jy
verwag</B>.
<P><B>1. Moodle outo-formaat</B></P>
<UL>
<P>Dit is die beste as jy normale web vorms gebruik vir inskrywings (as jy nie Richtext HTML
redigeerder gebruik nie). Tik teks normaal in asof jy 'n email stuur.
<P>Wanneer jy die teks stoor, sal Moodle outomaties die teks formateer.
<P>Byvoorbeeld, 'n URL soos <A HREF="http://yahoo.com/">http://yahoo.com</A> of
<A HREF="http://www.yahoo.com/">www.yahoo.com</A> sal in 'n skakel verander.
<P>Oop lyne sal die begin wees van nuwe paragrawe.
<P>&quot;Smiley&quot; karakters soos :-) sal outomaties in ikone verander word.
<P>Jy kan selfs HTML kode gebruik.
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("text", get_string("helptext")) ?> Meer inligting
oor Moodle outo-formaat.</P>
</UL>
<P><B>2. HTML formaat</B></P>
<UL>
<P>In die formaat is alle teks in HTML formaat. As jy 'n HTML redigeerder
gebruik om teks te formaateer is dit die verstek formaat - alle opdragte op die
nutsbalk produseer HTML kode vir jou.
<P>Selfs al gebruik jy nie Richtext HTML redigeerder nie, kan jy HTML kode in
jou teks gebruik en dit behoort uit te kom soos jy verwag.
<P>Daar word geen outomaties formatering gedoen soos by Moodle outo-formaat nie.
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("html", get_string("helphtml")) ?> Meer inligting
oor HTML</P>
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("richtext", get_string("helprichtext")) ?> Meer oor
Richtext HTML redigeerder</P>
</UL>
<P><B>3. Gewone teks formaat</B></P>
<UL>
<P>Gebruik die formaat as jy baie kode of&nbsp; HTML kode het wat jy wil laat
vertoon presies soos jy dit geskryf het.
<P>Smilies en nuwe lyne sal ingesit word maar verder sal geen veranderinge
aangebring word nie.
</UL>
<P><B>4. Wiki teks formaat</B></P>
<UL>
<P>Dit is 'n spesiale manier van teks in tik.
<P>Dit laat jou toe om teks in te tik wat baie leesbaar lyk, maar kan outomaties
in HTML teks verander word met komplekse formatering.
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("wiki", get_string("helpwiki")) ?> Meer oor Wiki</P>
</UL>