moodle/lang/af/help/writing.html
2003-09-09 08:43:27 +00:00

22 lines
1.1 KiB
HTML

<P ALIGN=CENTER><B>Skryf</B></P>
<P>As jy vir ander mense skryf, probeer om direk aan hulle te skryf.</P>
<P>Verduidelik jou idees duidelik en eenvoudig om misverstande te voorkom.
Byvoorbeeld, gebruik eerder 'n kort woord as 'n lang woord.</P>
<P>In forums, hou jou pos kort en op die onderwerp. In plaas van een lang forum
wat baie stellings maak, maak 'n paar kort forums wat slegs een stelling maak.
<P>Redigeer jou teks so veel keer as nodig tot dit reg is. In forums het jy <?PHP echo ($CFG->maxeditingtime/60) ?>
minute na jy jou pos gestoor het om terug te gaan en dit reg te maak indien
nodig.</P>
<P>Wanneer jy terugvoer lewer, probeer interessante vrae vra. Dit sal jou en die
ander persoon help dink (en leer!) oor die onderwerp wat jy bespreek.</P>
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("questions", get_string("helpquestions"), "moodle", true, true) ?></P>
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("reading", get_string("helpreading"), "moodle", true, true) ?></P>
<P ALIGN=RIGHT><?php helpbutton("ratings", get_string("separateandconnected"), "forum", true, true) ?></P>