mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-03-12 11:49:49 +01:00
6 lines
542 B
HTML
6 lines
542 B
HTML
<p align="center"><b>Forum Inskrywings</b></p>
|
|
<p>As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle posstukke op die forum (pos word omtrent na <?PHP echo $CFG-?>
|
|
maxeditingtime/60 ?> minute gestuur).</p>
|
|
<p>Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie.</p>
|
|
<p>Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf.</p>
|
|
<p>Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus (voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf).</p> |