moodle/lang/af/help/html.html
koenr 5a4adea604 moving towards XHTML compliance
Changed some old code to the new approach in writing.html, reading.html and questions.html -> needs to be translated!
2005-01-05 09:04:21 +00:00

1 line
441 B
HTML

<p align="center"><b>Hoe om in HTML te skryf</b></p>
<p>Wanneer jy&nbsp; HTML gebruik in Moodle, kan jy enige HTML tags gebruik om enige effek te kry wat jy wil.</p>
<p>Jou kode sal normaal vertoon word in 'n skerm in 'n tabel sel, dus:</p>
<ul>
<li>jy hoef nie &lt;HEAD&gt; of &lt;BODY&gt; tags te gebruik nie</li>
<li>wees versigtig vir&nbsp; &lt;/TABLE&gt; tags wat nie pas nie, aangesien dit jou vertoning kan deurmekaar maak.</li>
</ul>