mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-24 17:18:28 +01:00
67 lines
3.2 KiB
HTML
67 lines
3.2 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Aktiwiteit Modules</B></P>
|
|
|
|
<P>Moodle bevat 'n wye verskeidenheid aktiwiteits modules wat gebruik kan word
|
|
om enige tipe kursus te bou.</P>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/forum/icon.gif"> <B>Forums</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Dit kan die belangrikste aktiwiteit wees - dit is hier wat die besprekings
|
|
plaasvind.
|
|
Forums kan op verskillende maniere gestruktureer word. Mede gebruikers van
|
|
die forum kan elke posstuk evalueer. Posstukke kan op verskillende maniere
|
|
gesien word, en kan aangehegte dokumente bevat. Deur op 'n forum in te skryf,
|
|
sal deelnemers alle posstukke op die forum ontvang in hulle email. 'n
|
|
Onderwyser kan alle studente forseer om ingeskryf te wees op 'n forum.
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/journal/icon.gif"> <B>Joernale</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Die module kan 'n belangrike reflektiewe aktiwiteit wees. Die onderwyser kan
|
|
studente vra om oor 'n spesifieke onderwerp te skryf. Studente kan aan hulle
|
|
antwoord werk of redigeer oor 'n sekere tydperk. Die antwoord is privaat en kan
|
|
slegs deur die onderwyser gesien word, wat kan terugvoer lewer en 'n punt gee
|
|
vir die joernaal inskrywing. Een joernaal aktiwiteit per week is gewoonlik
|
|
'n goeie idee.</P>
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/resource/icon.gif"> <B>Hulpbronne</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Hulpbronne is inhoud: inligting wat die onderwyser by die kursus wil voeg. Dit kan lêers wees op die bediener; bladsye wat in Moodle geredigeer is;
|
|
of eksterne web bladsye wat deel gemaak is van die kursus.</P>
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/assignment/icon.gif"> <B>Opdragte</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Onderwysers kan opdragte gee wat deur die studente voorberei moet word (enige
|
|
formaat) en inlewer deur dit op die bediener te laai. Tipiese opdragte is opstelle, projekte, verslae ens. Die module het fasiliteite om die opdragte te
|
|
merk.</P>
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/quiz/icon.gif"> <B>Toetse</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Die module laat die onderwyser toe om toetse op te stel, dit kan meervoudige
|
|
keuse vrae, waar/vals, en kort antwoord vrae wees. Die vrae word in kategorieë
|
|
in 'n databasis gehou,die vrae kan weer gebruik word in die kursus of ander
|
|
kursusse. Toetse kan verskeie pogings toelaat. Elke poging word outomaties
|
|
gemerk, die onderwyser kan terugvoer lewer of die korrekte antwoord wys. Die
|
|
module het fasiliteite om die toetse te merk.</P>
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/choice/icon.gif"> <B>Keuses</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Die keuse aktiwiteit is eenvoudig - die onderwyser vra 'n vraag en
|
|
spesifiseer 'n paar antwoorde as terugvoer. Dit laat die klas toe om te kies om
|
|
in 'n sekere rigting in te gaan; of om toestemming te gee vir iets.
|
|
</UL>
|
|
|
|
<P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/survey/icon.gif"> <B>Menings
|
|
Opnames</B></P>
|
|
<UL>
|
|
<P>Die Opname module bevat 'n paar opname instrumente wat handig is om dink werk
|
|
te stimuleer of om 'n opname in 'n gekoppelde omgewing te maak . Onderwysers kan
|
|
dit gebruik om data van hul studente bymekaar te maak wat hulle sal help om meer
|
|
te leer van hulle klas en onderwys metodes.</P>
|
|
</UL>
|
|
|
|
|