mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-01-25 01:28:54 +01:00
28 lines
1.4 KiB
HTML
28 lines
1.4 KiB
HTML
<P ALIGN=CENTER><B>Hoe om 'n prent op te laai</B></P>
|
|
|
|
<P>Jy kan 'n prent van jou rekenaar op laai na die bediener, die prent sal op 'n
|
|
paar plekke gebruik word om jou voor te stel.
|
|
<P>Jy kan enige prent gebruik wat jy wil.
|
|
<P>Die foto moet JPG of PNG formaat wees (die naam moet eindig met 'n .jpg
|
|
of .png).
|
|
<P>Daar is vier metodes om 'n prent lêer te kry:
|
|
|
|
<OL>
|
|
<LI>Met 'n digitale kamera, dan sal die foto waarskynlik klaar in die regte
|
|
formaat wees.
|
|
<LI>Jy kan 'n skandeerder gebruik om 'n foto in te 'scan'. Stoor dit as JPG of PNG.
|
|
<LI>Jy kan selfs 'n prent met 'n verf program teken.
|
|
<LI>Jy kan beelde vanaf die internet 'steel'. <A TARGET=google HREF="http://images.google.com/">http://images.google.com</A>
|
|
is 'n goeie plek om vir prente te soek. As jy een gevind het, regs klik op die
|
|
prent en kies "Save this image..." van die kies lys (mag dalk verskillend
|
|
gedoen word op verskillende rekenaars).
|
|
</OL>
|
|
|
|
<P>Om die prent op te laai, klik die "Browse" knoppie op die redigeer
|
|
bladsy, en kies die prent op jou hardeskyf.
|
|
<P>Let Wel: maak seker die prent is nie grootter as die maksimum toegelate
|
|
groote nie -
|
|
anders sal hy nie op gelaai word nie.
|
|
<P>Klik "Verander profiel" onder aan die bladsy om die lêer te stoor.
|
|
<P>Wanneer jy terug gaan na die profiel blad, mag dit dalk lyk of die prent nie
|
|
gelaai is nie. Klik die "Reload" knoppie in jou "browser". |