moodle/lang/af/moodle.php
gustav_delius 839f2456bb XHTML compliance
- fixed (hopefully) all <img> tags
- global replace on <br> to <br />
- &amp; in URLs
- got the forum module XHTML compliant
Julian Sedding
2004-09-16 17:13:57 +00:00

713 lines
47 KiB
PHP
Raw Blame History

<?PHP // $Id$
// moodle.php - created with Moodle 1.1 (2003082800)
$string['action'] = "Aksie";
$string['activities'] = "Aktiwiteite";
$string['activity'] = "Aktiwiteit";
$string['activityclipboard'] = "Skuif die aktiwiteit: <b>\$a</b>";
$string['activityiscurrentlyhidden'] = "Jammer, die aktiwiteit word weggesteek";
$string['activitymodule'] = "Aktiwiteit module";
$string['activityreport'] = "Aktiwiteit verslag";
$string['activityselect'] = "Selekteer die aktiwiteit om elders te skuif";
$string['activitysince'] = "Aktiwiteite sedert \$a";
$string['add'] = "Voeg";
$string['addadmin'] = "Voeg admin by";
$string['addcreator'] = "Voeg kursus skepper by";
$string['added'] = "By gevoeg \$a";
$string['addinganew'] = "Voeg by 'n nuwe \$a";
$string['addinganewto'] = "'n Nuwe \$a->what is aan \$a->to toegevoeg";
$string['addingdatatoexisting'] = "Voeg data by bestaande";
$string['addnewcategory'] = "Voeg nuwe kategorie by";
$string['addnewcourse'] = "Voeg 'n nuwe kursus by";
$string['addnewuser'] = "Voeg 'n nuwe gebruiker by";
$string['address'] = "Adres";
$string['addstudent'] = "Voeg student by";
$string['addteacher'] = "Voeg onderwyser by";
$string['admin'] = "Admin";
$string['adminhelpaddnewuser'] = "Skep nuwe gebruiker rekening met die hand";
$string['adminhelpassignadmins'] = "Admins kan enige iets doen en enige plek gaan";
$string['adminhelpassigncreators'] = "Kursus skeppers kan kursusse skep en klas gee in die kursus";
$string['adminhelpassignstudents'] = "Gaan in 'n kursus in en voeg studente by vanaf die admin kieslys";
$string['adminhelpassignteachers'] = "Vind 'n kursus en gebruik die ikoon om onderwysers by te voeg";
$string['adminhelpauthentication'] = "Jy kan interne gebruiker rekeninge gebruik of 'n eksterne databasis gebruik";
$string['adminhelpconfiguration'] = "Konfigureer hoe die webblad lyk en werk";
$string['adminhelpconfigvariables'] = "Konfigureer veranderlikes wat die algemene werking van die webblad affekteer";
$string['adminhelpcourses'] = "Defineer kursusse, kategori<72> en voeg mense by ";
$string['adminhelpedituser'] = "Lees deur die lys van gebruiker rekeninge en redigeer enige van die rekeninge";
$string['adminhelplanguage'] = "Om die huidige taal pakket te evalueer en te redigeer";
$string['adminhelplogs'] = "Lees deur al die aktiwiteite op die webblad";
$string['adminhelpmanagedatabase'] = "Kry direkte toegang tot databasis (wees versigtig!)";
$string['adminhelpmanagemodules'] = "Bestuur geinstalleerde modules en hulle stellings";
$string['adminhelpsitefiles'] = "Om algemene l<>ers te publiseer of om eksterne rugsteune op te laai";
$string['adminhelpsitesettings'] = "Defineer hoe die voorblad van die webblad lyk";
$string['adminhelpthemes'] = "Kies hoe die webblad lyk (kleur, letters ens.)";
$string['adminhelpusers'] = "Definieer jou gebruikers en stel geldigheidsvasstelling op";
$string['administration'] = "Administrasie";
$string['administrator'] = "Administrateur";
$string['administrators'] = "Administrateurs";
$string['again'] = "weer";
$string['all'] = "Alle";
$string['alldays'] = "Alle dae";
$string['allfieldsrequired'] = "Alle velde word benodig";
$string['alllogs'] = "Alle logs";
$string['allow'] = "Laat toe";
$string['allowguests'] = "Die kursus laat gaste toe";
$string['allownot'] = "Moenie toelaat nie";
$string['allparticipants'] = "Alle deelnemers";
$string['alphanumerical'] = "Kan slegs alfabeties letters of nommers gebruik";
$string['alreadyconfirmed'] = "Registrasie is reeds bevestig";
$string['answer'] = "Antwoord";
$string['areyousuretorestorethis'] = "Is jy seker?";
$string['areyousuretorestorethisinfo'] = "Later in die proses kan jy besluit of jy die rugsteun by 'n bestaande kursus wil voeg of 'n nuwe kursus wil skep.";
$string['assessment'] = "Evaluasie";
$string['assignadmins'] = "Voeg admins by";
$string['assigncreators'] = "Voeg kursus skeppers by";
$string['assignstudents'] = "Skryf studente in ";
$string['assignstudentsnote'] = "Let Wel: dit mag dalk nie nodig wees om die bladsy te gebruik nie omdat die studente self kan inskryf by die kursus.";
$string['assignstudentspass'] = "Al wat jy hoef te doen is om die studente te laat weet van die registrasie sleutel vir die kursus, die sleutel is huidiglik: '\$a'";
$string['assignteachers'] = "Voeg onderwysers by";
$string['authentication'] = "Geldigheidsvastelling";
$string['autosubscribe'] = "Forum auto-inskryf";
$string['autosubscribeno'] = "Nee: moet my nie outomaties inskryf by die forum nie";
$string['autosubscribeyes'] = "Ja: as ek pos, skryf my in by die forum";
$string['availability'] = "Beskikbaarheid";
$string['availablecourses'] = "Beskikbare kursusse";
$string['backup'] = "Rugsteun";
$string['backupdate'] = "Rugsteun Datum";
$string['backupdetails'] = "Rugsteun Details";
$string['backupfilename'] = "rugsteun";
$string['backupfinished'] = "Rugsteun suksesvol";
$string['backupnameformat'] = "%%Y%%m%%d-%%H%%M";
$string['backuporiginalname'] = "Rugsteun Naam";
$string['backupversion'] = "Rugsteun Versie";
$string['cancel'] = "Kanselleer";
$string['categories'] = "Kursus Kategorie<69>";
$string['category'] = "Kategorie";
$string['categoryadded'] = "Die kategorie '\$a' was bygesit";
$string['categorydeleted'] = "Die kategorie '\$a' was uitgewis";
$string['categoryduplicate'] = "'n Kategorie genaamd '\$a' bestaan reeds!";
$string['changedpassword'] = "Wagwoord - verander.";
$string['changepassword'] = "Verander wagwoord";
$string['changessaved'] = "Veranderinge - gestoor";
$string['checkingbackup'] = "Evalueer rugsteun";
$string['checkingcourse'] = "Evalueer kursus";
$string['checkinginstances'] = "Evalueer instansies";
$string['checkingsections'] = "Evalueer seksies";
$string['checklanguage'] = "Toets taal";
$string['choose'] = "Kies";
$string['choosecourse'] = "Kies 'n kursus";
$string['chooselivelogs'] = "Of kyk na huidige aktiwiteite";
$string['chooselogs'] = "Kies die logs wat jy wil sien";
$string['choosetheme'] = "Kies tema";
$string['chooseuser'] = "Kies 'n gebruiker";
$string['city'] = "Stad/dorp";
$string['cleaningtempdata'] = "Maak temp data skoon";
$string['closewindow'] = "Maak die venster toe";
$string['comparelanguage'] = "Vergelyk en redigeer huidige taal";
$string['complete'] = "Klaar";
$string['configcountry'] = "As jy 'n land hier stel, dan sal die land as verstek waarde gebruik word met nuwe gebruiker rekeninge. As gebruikers 'n land MOET kies, los die veld oop.";
$string['configdebug'] = "As jy die aansit, dan sal PHP se 'error_reporting' vermeerder sodat meer waarskuwings gedruk word, dit is slegs nuttig vir ontwikkelaars.";
$string['configerrorlevel'] = "Kies die hoeveelheid PHP waarskuwings wat vertoon moet word. Normaal is gewoonlik die beste keuse.";
$string['configframename'] = "As jy Moodle in 'n web raam sit, sit die naam van die raam hier. Andersins los die waarde as '_top'";
$string['configgdversion'] = "S<EFBFBD> watter GD versie is geinstalleer. Die versie wat getoon word is outomaties vasgestel, moenie dit verander tensy sy rerig weet wat jy doen nie.";
$string['confightmleditor'] = "Kies of gebruikers die ingeslote HTML redigeerder mag gebruik of nie. As jy dit toelaat sal die redigeerder slegs verskyn as dit versoenbaar is met die 'browser' (IE 5.5 of beter). Gebruikers kan ook kies om dit nie te gebruik nie.";
$string['configidnumber'] = "Die opsie spesifiseer of (a) Die Gebruiker nie vir 'n ID gevra sal word nie, (b) Gebruikers word gevra vir 'n ID maar kan dit oop los, of (c) Gebruikers word gevra vir 'n ID en kan dit nie oop los nie. As 'n ID gegee word sal die ID in die Gebruiker se profiel vertoon word.";
$string['configintro'] = "Op die bladsy kan jy konfigurasie veranderlikes spesifiseer wat Moodle behoorlik sal laat funksioneer op jou bediener. Moenie te veel bekommer oor die veranderlikes nie - die verstek waardes werk gewoonlik en jy kan altyd later terug kom na die bladsy om veranderinge te maak.";
$string['configintroadmin'] = "Op die bladsy skep jy die hoof administrateur rekening wat totalle beheer het oor die web blad. Gee dit 'n veilige gebruikersnaam en wagwoord en ook 'n geldige email adres. Jy kan nog admin rekeninge later skep.";
$string['configintrosite'] = "Die bladsy konfigureer die voor blad van die nuwe werf. Jy kan enige tyd terug kom en die stellings verander deur die 'Werf Verstellings' skakels op die hoof blad(home page) te gebruik.";
$string['configlang'] = "Kies 'n verstek taal vir die werf. Gebruikers kan later self die stelling verander.";
$string['configlangdir'] = "Meeste tale word van links na regs geskryf, maar party soos Hebreeus word van regs na links geskryf.";
$string['configlanglist'] = "Los dit oop om gebruikers in staat te stel om enige taal te kies wat saam met Moodle geinstalleer word. Verkort die lys deur taal kodes in te tik, sit 'n komma tussen elke kode (byvoorbeeld: en,es_es,fr,it)";
$string['configlangmenu'] = "Kies of 'n algemene taal lys op die hoof blad vertoon moet word, 'login' bladsy ens. Die gebruiker sal steeds in staat wees om 'n taal te kies in sy eie profiel.";
$string['configlocale'] = "Kies 'n lokaliteit - dit sal die formaat en taal van datums be<62>nvloed . Die lokaliteit moet op jou bedryfstelsel geinstalleer word. (byvoorbeeld: en_US of es_ES). As jy nie weet wat om te kies nie - los dit oop.";
$string['configloglifetime'] = "Dit spesifiseer hoe lank jy 'logs' hou oor gebruiker aktiwiteit. 'Logs' ouer as dit word outomaties uitgevee. Dit is die beste om die 'logs' vir so lank as moontlik te hou, ingeval jy dit benodig, maar as jou bediener baie besig is, maak die 'logs' leef tyd korter.";
$string['configlongtimenosee'] = "As studente lank laas by die werf was word hulle inskrywings outomaties gekanselleer. Die waarde spesifiseer die tyd limiet.";
$string['configmaxeditingtime'] = "Dit spesifiseer hoe lank tyd mense het om forum post, joernaal inskrywings ens te redigeer. Gewoonlik is 30 minute 'n goeie waarde.";
$string['configproxyhost'] = "As die <B>bediener</B> 'n instaan bediener benodig (soos 'n 'firewall') om toegang te verkry tot die internet, gee die instaan bediener naam en poort hier. Andersins los dit oop.";
$string['configsecureforms'] = "Moodle kan 'n addisionele vlak van sekuriteit gebruik as data vanaf web forms ontvang word. As dit aangesit is word die 'browser' se HTTP_REFERER nagegaan teen die huidige adres. In 'n paar gevalle kan dit probleme veroorsaak by gebruikers wat firewalls gebruik (eg Zonealarm)wat gekonfigureer is om HTTP_REFERER weg te vat by web verkeer. Simtome is om 'vas te sit' op 'n vorm. As jou gebruiker die probleem ondervind met 'login page' (byvoorbeeld) sit die stelling af.";
$string['configsessiontimeout'] = "As mense wat op die bladsy ingeteken is, stil is vir 'n lang tyd (laai geen bladsye), dan word hulle outomaties uitgeteken (sessie word geeindig). Die veranderlike spesifiseer hoe lank voor hulle uitgeteken word.";
$string['configslasharguments'] = "L<EFBFBD>ers (prente, dokumente ens.) word voorsien via 'n skrip wat 'slash arguments' gebruik(die tweede opsie hier). Die metode laat l<>ers toe om voorlopig geberg te word op 'n web 'browser', instaan bediener ens. Maar party PHP bedieners laat nie die metode toe nie, as jy probleme ondervind om opgelaaide l<>ers en prente te sien(soos gebruiker foto's), stel die veranderlike na die eerste opsie";
$string['configsmtphosts'] = "Gee die volle naam van die lokale SMTP bediener wat Moodle moet gebruik om pos te stuur (soos 'mail.a.com' of 'mail.a.com;mail.b.com'). As jy dit oop los sal Moodle die verstek PHP metode gebruik om pos te stuur.";
$string['configsmtpuser'] = "Indien jy SMTP bediener gebruik, en die bediener gebruik geldigheidssvastelling, sit dan die gerbruikersnaam en wagwoord hier.";
$string['configteacherassignteachers'] = "Mag gewone onderwysers nog onderwysers aanwys binne in die kursusse waar hulle klas gee? As die stelling 'Nee' is kan slegs kursus skeppers en admins onderwysers aanwys.";
$string['configunzip'] = "Waar is jou 'unzip' program (Slegs Unix, optioneel). As dit gespesifiseer is sal die program gebruik word om gekompakteerde argiewe op die bediener oop te maak. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik.";
$string['configuration'] = "Konfigurasie";
$string['configvariables'] = "Konfigureer veranderlikes";
$string['configwarning'] = "Wees versig om die stellings te verander - vreemde waardes kan probleme skep.";
$string['configzip'] = "Waar is jou 'zip' program (Slegs Unix, optioneel). Indien gespesifiseer, sal die program gebruik word om 'zip' argiewe op die bediener te skep. As jy dit oop los sal Moodle interne roetines gebruik.";
$string['confirmed'] = "Jou registrasie is bevestig";
$string['confirmednot'] = "Jou registrasie is nog nie bevestig nie!";
$string['continue'] = "Gaan voort";
$string['cookiesenabled'] = "'Cookies' moet aangesit wees in jou 'browser'";
$string['copy'] = "kopieer";
$string['copyingcoursefiles'] = "Kopieer kursus l<>ers";
$string['copyinguserfiles'] = "Kopieer gebruiker l<>ers";
$string['copyingzipfile'] = "Kopieer 'zip' l<>ers";
$string['copyrightnotice'] = "Kopiereg kennisgewing";
$string['country'] = "Land";
$string['course'] = "Kursus";
$string['courseavailable'] = "Die kursus is beskikbaar aan studente";
$string['courseavailablenot'] = "Die kursus is nie beskikbaar vir studente nie";
$string['coursebackup'] = "Kursus Rugsteun";
$string['coursecategories'] = "Kursus kategori<72>";
$string['coursecategory'] = "Kursus kategorie";
$string['coursecreators'] = "Kursus skeppers";
$string['coursefiles'] = "Kursus l<>ers";
$string['courseformats'] = "Kursus formaat";
$string['coursegrades'] = "Kursus punte";
$string['courseinfo'] = "Kursus inligting";
$string['courserestore'] = "Kursus herstel";
$string['courses'] = "Kursusse";
$string['courseupdates'] = "Kursus veranderinge";
$string['create'] = "Skep";
$string['createaccount'] = "Skep my nuwe rekening";
$string['createfolder'] = "Skep 'n l<>ergids in \$a";
$string['createuserandpass'] = "Skep 'n nuwe gerbuikersnaam en wagwoord om mee in te teken";
$string['createziparchive'] = "Skep nuwe 'zip' argief";
$string['creatingcategoriesandquestions'] = "Skep kategori<72> en vrae";
$string['creatingcoursemodules'] = "Skep kursus modules";
$string['creatinglogentries'] = "Skep 'log' inskrywings";
$string['creatingnewcourse'] = "Skep nuwe kursus";
$string['creatingscales'] = "Skep skale";
$string['creatingsections'] = "Skep seksies";
$string['creatingtemporarystructures'] = "Skep tydelike strukture";
$string['creatingusers'] = "Skep gebruikers";
$string['creatingxmlfile'] = "Skep XML l<>ers";
$string['currentcourseadding'] = "Voeg data by huidige kursus";
$string['currentcoursedeleting'] = "Wis huidige kursus uit";
$string['currentlanguage'] = "Huidige taal";
$string['currentlocaltime'] = "jou huidige lokale tyd";
$string['currentrelease'] = "Huidige vrystelling inligting";
$string['currentversion'] = "Huidige vrystelling";
$string['databasechecking'] = "Moodle word opgegradeer van \$a->oldversion na \$a->newversion...";
$string['databasesetup'] = "Jou databasis word opgestel";
$string['databasesuccess'] = "Databasis opgradeering was suksesvol";
$string['databaseupgradebackups'] = "Rugsteun weergawe is nou \$a";
$string['databaseupgrades'] = "Databasis word opgegradeer";
$string['day'] = "dag";
$string['days'] = "dae";
$string['defaultcoursefullname'] = "Kursus Naam 101";
$string['defaultcourseshortname'] = "KN101";
$string['defaultcoursestudent'] = "Student";
$string['defaultcoursestudents'] = "Studente";
$string['defaultcoursesummary'] = "Skryf 'n kort en interessante paragraaf wat handel oor die kursus hier";
$string['defaultcourseteacher'] = "Onderwyser";
$string['defaultcourseteachers'] = "Onderwysers";
$string['delete'] = "Uitwis";
$string['deletecheck'] = "Vee \$a uit?";
$string['deletecheckfiles'] = "Is jy seker jy wil die l<>ers uitwis?";
$string['deletecheckfull'] = "Is jy seker jy wil \$a heeltemal uitwis?";
$string['deletecheckwarning'] = "Jy gaan die volgende l<>ers uitwis";
$string['deletecompletely'] = "Wis heeltemal uit";
$string['deletecourse'] = "Wis kursus uit";
$string['deletecoursecheck'] = "Is jy seker jy wil die kursus en al die data wat dit bevat uitwis?";
$string['deleted'] = "Uitgewis";
$string['deletedactivity'] = "\$a uitgewis";
$string['deletedcourse'] = "\$a is heeltemal uitgewis";
$string['deletednot'] = "Kon nie \$a uitwis nie!";
$string['deletingcourse'] = "\$a word uitgewis";
$string['deletingexistingcoursedata'] = "Wis bestaande kursus data uit";
$string['deletingolddata'] = "Wis ou data uit";
$string['department'] = "Departement";
$string['description'] = "Beskrywing";
$string['displayingfirst'] = "Slegs die eerste \$a->count \$a->things word vertoon";
$string['displayingrecords'] = "Vertoon \$a rekords";
$string['displayingusers'] = "Vertoon gebruikers \$a->start tot \$a->end";
$string['documentation'] = "Moodle Dokumentasie";
$string['donotask'] = "Moenie vra nie";
$string['downloadexcel'] = "Laai af in Excel formaat";
$string['downloadtext'] = "Laai af in teks formaat";
$string['doyouagree'] = "Het jy die voorwaardes gelees en verstaan jy dit?";
$string['edit'] = "Redigeer \$a";
$string['editcoursesettings'] = "Redigeer kursus stellings";
$string['editinga'] = "Redigeer 'n \$a";
$string['editmyprofile'] = "Redigeer profiel";
$string['editsummary'] = "Redigeer opsomming";
$string['editthisactivity'] = "Redigeer die aktiwiteit";
$string['editthiscategory'] = "Redigeer die kategorie";
$string['edituser'] = "Redigeer gebruiker rekeninge";
$string['email'] = "Email adres";
$string['emailconfirm'] = "Bevestig jou rekening";
$string['emailconfirmation'] = "Hallo \$a->firstname, 'n Nuwe rekening is aangevra vanaf '\$a->sitename' wat jou email adres gebruik. Om die rekening te bevestig gaan na die web adres: \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, \$a->admin";
$string['emailconfirmationsubject'] = "\$a: rekening bevestiging";
$string['emailconfirmsent'] = " <P>'n Email is veronderstel om gestuur te wees na jou adres - <B>\$a</B> <P>Dit bevat maklike instruksies om jou registrasie te voltooi. <P>As jy probleme ondervind, kontak die blad administrateur.";
$string['emaildisplay'] = "Email vertoning";
$string['emaildisplaycourse'] = "Laat slegs lede van my kursus toe om my adres te sien";
$string['emaildisplayno'] = "Steek my email adres weg van almal";
$string['emaildisplayyes'] = "Laat almal toe om my email adres te sien";
$string['emailexists'] = "Die email adres is klaar geregistreer.";
$string['emailformat'] = "Email formaat";
$string['emailmustbereal'] = "NB: die email adres moet geldig wees";
$string['emailpasswordconfirmation'] = "Hallo \$a->firstname, iemand(moontlik jyself) het 'n nuwe wagwoord aangevra vir jou rekening op '\$a->sitename'. Om dit te bevestig en 'n nuwe wagwoord via email te ontvang gaan na die volgende web adres \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie,sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. As jy hulp nodig het kontak die blad administrateur, \$a->admin";
$string['emailpasswordconfirmationsubject'] = "\$a: verander wagwoord bevestiging";
$string['emailpasswordconfirmsent'] = "'n Email is veronderstel om gestuur te wees na jou adres - <b>\$a</b>. <p>Dit bevat maklike instruksies om jou wagwoord verandering te bevestig. <P>As jy probleme ondervind, kontak die blad administrateur.";
$string['emailpasswordsent'] = "Dankie dat jy die verandering van jou wagwoord bevestig het. <p>'n Email wat jou nuwe wagwoord bevat is gestuur na <b>\$a->email</b>. <p>Die nuwe wagwoord was outomaties gegenereer - jy kan jou wagwoord verander na iets wat makliker is om te onthou. <a href=\$a->link> Verander jou wagwoord hier</a>";
$string['enrolmentconfirmation'] = "Jy gaan jou self inskryf as 'n lid van die kursus. <br/> Is jy seker jy wil dit doen?";
$string['enrolmentkey'] = "Registrasie sleutel";
$string['enrolmentkeyfrom'] = "Die kursus benodig 'n 'registrasie sleutel' - 'n eenmalige<br /> wagwoord wat voorsien moet word deur \$a";
$string['enrolmentkeyhint'] = "Die registrasie sleutel is nie korrek nie, probeer aseblief weer<br /> (Leidraad: dit begin met '\$a')";
$string['entercourse'] = "Klik om by die kursus in te gaan";
$string['enteremailaddress'] = "Sleutel jou email adres in om jou wagwoord te verander,jou nuwe wagwoord sal na jou gestuur word via email.";
$string['error'] = "Fout";
$string['errortoomanylogins'] = "Jammer, jy het die aantal inskrywings probeerslae oorskry. Maak jou 'browser' toe en begin weer.";
$string['existing'] = "Bestaande";
$string['existingadmins'] = "Bestaande administrateurs";
$string['existingcourse'] = "Bestaande kursus";
$string['existingcourseadding'] = "Voeg data by bestaande kursus";
$string['existingcoursedeleting'] = "Wis bestaande kursus uit";
$string['existingcreators'] = "Bestaande kursus skeppers";
$string['existingstudents'] = "Ingeskryfde studente";
$string['existingteachers'] = "Bestaande onderwysers";
$string['feedback'] = "Terugvoer";
$string['filemissing'] = "\$a is verlore";
$string['files'] = "L<EFBFBD>ers";
$string['filesfolders'] = "L<EFBFBD>ers/l<>ergidse";
$string['filloutallfields'] = "Vul al die velde in op die vorm";
$string['findmorecourses'] = "Vind nog kursusse...";
$string['firstname'] = "Noem naam";
$string['firsttime'] = "Is dit jou eerste keer hier?";
$string['followingoptional'] = "Die volgende items is optioneel";
$string['followingrequired'] = "Die volgende items moet ingevul word";
$string['forgotten'] = "Het jy jou gebruikersnaam en wagwoord vergeet?";
$string['format'] = "Formaat";
$string['formathtml'] = "HTML formaat";
$string['formatplain'] = "Gewone teks formaat";
$string['formatsocial'] = "Sosiale formaat";
$string['formattext'] = "Moodle auto-formaat";
$string['formattexttype'] = "Formatering";
$string['formattopics'] = "Onderwerp formaat";
$string['formatweeks'] = "Weeklikse formaat";
$string['formatwiki'] = "Wiki formaat";
$string['from'] = "Vanaf";
$string['frontpagecategorynames'] = "Vertoon 'n lys van kategori<72>";
$string['frontpagecourselist'] = "Vertoon 'n lys van kursusse";
$string['frontpagedescription'] = "Voorblad beskrywing";
$string['frontpageformat'] = "Voorblad formaat";
$string['frontpagenews'] = "Vertoon nuus items";
$string['fulllistofcourses'] = "Alle kursusse";
$string['fullname'] = "Voledige naam";
$string['fullprofile'] = "Volle profiel";
$string['fullsitename'] = "Volledige web blad naam";
$string['gd1'] = "GD 1.x is geinstalleer";
$string['gd2'] = "GD 2.x is geinstalleer";
$string['gdneed'] = "GD moet geinstalleer wees om die grafiek te sien";
$string['gdnot'] = "GD is nie geinstallleer nie";
$string['gpl'] = "Copyright (C) 2001-2003 Martin Dougiamas (http://dougiamas.com) This program is free software; you can redistribute it and/or modify it under the terms of the GNU General Public License as published by the Free Software Foundation; either version 2 of the License, or (at your option) any later version. This program is distributed in the hope that it will be useful, but WITHOUT ANY WARRANTY; without even the implied warranty of MERCHANTABILITY or FITNESS FOR A PARTICULAR PURPOSE. See the GNU General Public License for more details: http://www.gnu.org/copyleft/gpl.html";
$string['grade'] = "Graad";
$string['grades'] = "Grade";
$string['guestskey'] = "Laat gaste in met 'n sleutel";
$string['guestsno'] = "Moenie gaste in laat nie";
$string['guestsnotallowed'] = "Jammmer, '\$a' laat nie gaste toe nie.";
$string['guestsyes'] = "Laat gaste toe, sonder 'n sleutel";
$string['guestuser'] = "Gas gebruieker";
$string['guestuserinfo'] = "Die gebruiker is 'n spesiale gebruiker met lees-alleen toegang tot sommige kursusse";
$string['help'] = "Help";
$string['helpemoticons'] = "Gebruik emoticons";
$string['helpformatting'] = "Hoe om teks te formateer";
$string['helphtml'] = "Hoe om HTML te skryf";
$string['helpindex'] = "Indeks van help l<>ers";
$string['helppicture'] = "Hoe om 'n prent op te laai";
$string['helpquestions'] = "Vra goeie vrae";
$string['helpreading'] = "Lees versigtig";
$string['helprichtext'] = "Meer omtrent Richtext redigeerder";
$string['helpsummaries'] = "Meer omtrent die opsommings";
$string['helptext'] = "Hoe om teks te skryf";
$string['helpwiki'] = "Hoe om Wiki teks te skryf";
$string['helpwriting'] = "Skryf versigtig";
$string['hide'] = "Versteek";
$string['hits'] = "Kere besoek";
$string['hitsoncourse'] = "Kere wat \$a->coursename besoek is deur \$a->username";
$string['hitsoncoursetoday'] = "\$a->coursename vandag besoek deur \$a->username";
$string['home'] = "Hoofblad";
$string['hour'] = "uur";
$string['hours'] = "ure";
$string['howtomakethemes'] = "Hoe om nuwe temas te skep";
$string['htmleditor'] = "Gebruik Richtext HTML redigeerder (IE alleenlik, 5.5 of later)";
$string['htmleditoravailable'] = "Die Richtext redigeerder is beskikbaar";
$string['htmleditordisabled'] = "Jy het Richtext redigeerder in jou gebruikersprofiel buite werking gestel";
$string['htmleditordisabledadmin'] = "Die administrateur het Richtext redigeerder buite werking gestel op die blad";
$string['htmleditordisabledbrowser'] = "Die Richtext redigeerder is buite werking gestel omdat jy nie Internet Explorer 5.5 or beter gebruik nie";
$string['htmlformat'] = "Mooi HTML formaat";
$string['icqnumber'] = "ICQ nommer";
$string['idnumber'] = "ID nommer";
$string['include'] = "Ingesluit";
$string['includeallusers'] = "Sluit alle gebruikers in";
$string['includecoursefiles'] = "Sluit kursus l<>ers in";
$string['includecourseusers'] = "Sluit kursus gebruikers in";
$string['included'] = "Ingesluit";
$string['includelogentries'] = "Sluit 'Log' inskrywings in";
$string['includeneededusers'] = "sluit Benodigde gebruikers in";
$string['includeuserfiles'] = "Sluit gebruiker l<>ers in";
$string['invalidemail'] = "Ongeldige email adres";
$string['invalidlogin'] = "Ongeldige 'login', probeer weer";
$string['jumpto'] = "Gaan na...";
$string['langltr'] = "Taal rigting links-na-regs";
$string['langrtl'] = "Taal rigting regs na links";
$string['language'] = "Taal";
$string['languagegood'] = "Die taal pakket is voledig! :-)";
$string['lastaccess'] = "Laaste toegang";
$string['lastedited'] = "Laaste geredigeer";
$string['lastmodified'] = "Laaste gemodifiseer";
$string['lastname'] = "Van";
$string['latestlanguagepack'] = "Kyk vir nuutste taal pakket op moodle.org";
$string['latestnews'] = "Nuus";
$string['leavetokeep'] = "Los oop om huidige wagwoord te hou";
$string['license'] = "GPL Lisensie";
$string['list'] = "Lys";
$string['listfiles'] = "Lys van l<>ers in \$a";
$string['listofallpeople'] = "Lys van alle mense";
$string['livelogs'] = "'Logs' van die laaste uur";
$string['locale'] = "en";
$string['location'] = "Lokasie";
$string['loggedinas'] = "Jy is ingeteken as \$a ";
$string['loggedinnot'] = "Jy is nie in geteken nie.";
$string['login'] = "Teken in";
$string['loginas'] = "Teken in as";
$string['loginguest'] = "Teken in as 'n gas";
$string['loginsite'] = "Teken in op die blad";
$string['loginsteps'] = "Hallo! Vir volle toegang tot die kursusse moet jy vir jouself 'n rekening skep op die blad. Party kursusse mag dalk 'n &quot;registrasie sleutel&quot; benodig. Hier is die stappe: <OL size=2> <LI>Vul die <A HREF=\$a>Nuwe Rekening</A> vorm in met jou details. <LI>'n Email sal dadelik aan jou email adres gestuur word. <LI>Lees jou email, en klik op die skakel wat dit bevat. <LI>Jou rekening sal bevestig wees en jy sal ingeteken wees. <LI>Kies die kursus waaraan jy wil deelneem. <LI>As jy gevra word vir 'n &quot;registrasie sleutel&quot; - gee die sleutel wat deur jou onderwyser voorsien is. Dit sal jou &quot;inskryf&quot; in die kursus. <LI>Jy het nou toegang tot die voledige kursus. Van nou af sal jy net jou gebruikersnaam en wagwoord benodig(in die vorm op die blad) om toegang te verkry tot die web blad en die kurusse waarvoor jy ingeskryf is. </OL>";
$string['loginstepsnone'] = "Hallo!<P>Vir volle toegang tot die kursus moet jy 'n rekening skep.<P>Al wat jy hoef te doen is om 'n gebruikernaam en wagwoord uit te dink en in te vul op die vorm op die bladsy!<P>As iemand klaar die gebruikernaam gekies het, sal jy 'n ander gebruikernaam moet gebruik.";
$string['loginto'] = "Teken in op \$a";
$string['loginusing'] = "Teken hier in met jou gebruikersnaam en wagwoord";
$string['logout'] = "Teken uit";
$string['logs'] = "Logs";
$string['mainmenu'] = "Hoof kieslys";
$string['makeafolder'] = "Maak 'n l<>ergids";
$string['makeeditable'] = "As jy '\$a' redigeerbaar maak deur 'n web bediener prosess (vb. apache) dan kan jy die l<>er vanaf die bladsy redigeer.";
$string['managedatabase'] = "Bestuur databasis";
$string['managemodules'] = "Bestuur modules";
$string['markedthistopic'] = "Die onderwerp is beklemtoon as die huidige onderwerp";
$string['markthistopic'] = "Beklemtoon die onderwerp as die huidige onderwerp";
$string['maximumchars'] = "Maksimum van \$a karakters";
$string['maximumgrade'] = "Maksimum punt";
$string['maximumshort'] = "Maks";
$string['maxsize'] = "Maks grootte: \$a";
$string['min'] = "min";
$string['mins'] = "mins";
$string['miscellaneous'] = "Algemene";
$string['missingcategory'] = "Jy moet 'n kategorie kies";
$string['missingcity'] = "Vul stad/dorp in";
$string['missingcountry'] = "Vul land in";
$string['missingdescription'] = "Vul beskrywing in";
$string['missingemail'] = "Vul email adres in";
$string['missingfirstname'] = "Vul naam in";
$string['missingfullname'] = "Vul volle naam in";
$string['missinglastname'] = "Vul van in";
$string['missingnewpassword'] = "Vul nuwe wagwoord in";
$string['missingpassword'] = "Vul wagwoord in";
$string['missingshortname'] = "Vul kort naam in";
$string['missingshortsitename'] = "Vul web blad se afkorting in";
$string['missingsitedescription'] = "Vul web blad beskrywing in";
$string['missingsitename'] = "Vul web blad naam in";
$string['missingstrings'] = "Kyk vir sinne wat kort";
$string['missingstudent'] = "Jy moet iets kies";
$string['missingsummary'] = "Vul opsomming in";
$string['missingteacher'] = "Jy moet iets kies";
$string['missingurl'] = "Vul URL in";
$string['missingusername'] = "Vul gebruikernaam in";
$string['modified'] = "Verander";
$string['moduledeleteconfirm'] = "Jy gaan die module '\$a' uitwis. Dit sal alles in die databasis wat met die module geassosieer word uitwis. Is jy seker jy wil voort gaan?";
$string['moduledeletefiles'] = "Al die data geassosieer met die '\$a->module' module is uitgewis. Wis die l<>ergids uit op die bediener(voorkom dat die module homself herinstalleer), wis nou die volgende l<>ergids uit op jou bediener: \$a->directory";
$string['modulesetup'] = "Stel module tabelle op";
$string['modulesuccess'] = "\$a tablle is korrek opgestel";
$string['moodleversion'] = "Moodle Weergawe";
$string['mostrecently'] = "mees onlangs";
$string['move'] = "Skuif";
$string['movecategoryto'] = "Skuif kategorie na:";
$string['movecourseto'] = "Skuif kursus na:";
$string['movedown'] = "Skuif af";
$string['movefilestohere'] = "Skuif l<>ers hier";
$string['movefull'] = "Skuif \$a hierna toe";
$string['movehere'] = "Skuif tot hier";
$string['moveselectedcoursesto'] = "Skuif geselekteerde kursusse na...";
$string['movetoanotherfolder'] = "Skuif na 'n ander l<>ergids";
$string['moveup'] = "Skuif op";
$string['mustconfirm'] = "Jy moet jou inskrywing bevestig";
$string['mycourses'] = "My kursusse";
$string['name'] = "Naam";
$string['namesocial'] = "afdeling";
$string['nametopics'] = "onderwerp";
$string['nameweeks'] = "week";
$string['needed'] = "Benodig";
$string['never'] = "Nooit";
$string['neverdeletelogs'] = "Moet nooit 'logs' uitwis nie";
$string['new'] = "Nuwe";
$string['newaccount'] = "Nuwe rekening";
$string['newcourse'] = "Nuwe kursus";
$string['newpassword'] = "Nuwe wagwoord";
$string['newpasswordtext'] = "Hi \$a->firstname, Jou rekening wagwoord by '\$a->sitename' is herstel en 'n tydlike wagwoord is aan jou uitgereik. Jou huidige inteken inligting: gebruikersnaam: \$a->username wagwoord: \$a->newpassword Gaan asb. na die bladsy om jou wagwoord te verander: \$a->link In meeste programe sal dit as 'n blou skakel vertoon word waarop jy slegs hoef te klik. As dit nie werk nie, sny die adres uit en plak dit in die adres lyn bo aan jou 'browser'. Dankie vanaf die '\$a->sitename' administrateur, \$a->signoff ";
$string['newpicture'] = "Nuwe prentjie";
$string['newsitem'] = "nuus item";
$string['newsitems'] = "nuus items";
$string['newsitemsnumber'] = "Nuus items om te wys";
$string['newuser'] = "Nuwe gebruiker";
$string['newusers'] = "Nuwe gebruikers";
$string['next'] = "Volgende";
$string['no'] = "Nee";
$string['nocoursesfound'] = "Geen kursusse was gevind met die woorde '\$a'";
$string['nocoursesyet'] = "Geen kursusse in die kategorie nie";
$string['noexistingadmins'] = "Geen admins, dit is 'n ernestige fout en jy is nie veronderstel om die boodskap te sien nie.";
$string['noexistingcreators'] = "Geen bestaande kursus skeppers nie";
$string['noexistingstudents'] = "Geen bestaande studente";
$string['noexistingteachers'] = "Geen bestaande onderwysers nie";
$string['nofilesselected'] = "Geen l<>ers is gekies om herstel te word nie";
$string['nofilesyet'] = "Geen l<>ers is al opgelaai vir die kursus nie";
$string['nograde'] = "Geen punt";
$string['noimagesyet'] = "Geen prente is al opgelaai vir die kursus nie";
$string['nomorecourses'] = "Geen meer kursusse was gevind nie";
$string['none'] = "Geen";
$string['nopotentialadmins'] = "Geen potensi<73>le admins";
$string['nopotentialcreators'] = "Geen potensi<73>le kursus skeppers";
$string['nopotentialstudents'] = "Geen potensi<73>le studente nie";
$string['nopotentialteachers'] = "Geen potensi<73>le onderwysers";
$string['normal'] = "Normaal";
$string['nostudentsyet'] = "Geen studente is al in die kursus ingeskryf nie";
$string['nosuchemail'] = "Email adres bestaan nie";
$string['notavailable'] = "Nie beskikbaar";
$string['noteachersyet'] = "Daar is nog nie onderwysers in die kursus nie";
$string['notenrolled'] = "\$a is nie ingeskryf by die kursus nie.";
$string['noteuserschangednonetocourse'] = "Let Wel: kursus gebruikers moet herstel word wanneer gebruiker data herstel word. Die stelling is vir jou verander.";
$string['nothingnew'] = "Niks nuut, sedert jy laas ingeteken het nie";
$string['notincluded'] = "Nie ingesluit nie";
$string['nousersmatching'] = "Geen gebruikers soos '\$a' was gevind nie";
$string['nousersyet'] = "Daar is nog nie gebruikers nie";
$string['now'] = "nou";
$string['numberweeks'] = "Hoeveelheid weke/onderwerpe";
$string['numdays'] = "\$a dae";
$string['numhours'] = "\$a ure";
$string['numminutes'] = "\$a minute";
$string['numviews'] = "\$a gesien";
$string['numweeks'] = "\$a weke";
$string['numwords'] = "\$a woorde";
$string['numyears'] = "\$a jare";
$string['ok'] = "OK";
$string['opentoguests'] = "Gas toegang";
$string['optional'] = "optioneel";
$string['order'] = "Orde";
$string['other'] = "Ander";
$string['outline'] = "Beskrywing";
$string['page'] = "Bladsy";
$string['participants'] = "Deelnemers";
$string['password'] = "Wagwoord";
$string['passwordchanged'] = "Wagwoord is verander";
$string['passwordconfirmchange'] = "Bevestig wagwoord verandering";
$string['passwordrecovery'] = "Ja, help my om in te teken";
$string['passwordsdiffer'] = "Die wagwoorde verskil";
$string['passwordsent'] = "Wagwoord is gestuur";
$string['passwordsenttext'] = " <P>'n Email is gestuur na jou adres - \$a->email. <P><B>Lees die email vir jou nuwe wagwoord</B> <P>Die wagwoord is outomaties gegenereer, as jy wil <A HREF=\$a->link>verander dit na iets makliker om te onthou</A>.";
$string['people'] = "Mense";
$string['personalprofile'] = "Persoonlike profiel";
$string['phone'] = "Telefoon";
$string['phpinfo'] = "PHP inligting";
$string['popupwindow'] = "Maak l<>er in 'n nuwe venster oop";
$string['potentialadmins'] = "Potensi<EFBFBD>le admins";
$string['potentialcreators'] = "Potensi<EFBFBD>le kursus skeppers";
$string['potentialstudents'] = "Potensi<EFBFBD>le studente";
$string['potentialteachers'] = "Potensi<EFBFBD>le Onderwysers";
$string['preferredlanguage'] = "Taal voorkeur";
$string['preview'] = "Voorskou";
$string['previeworchoose'] = "Toets of kies 'n tema";
$string['publicdirectory'] = "Publieke l<>ergids";
$string['publicdirectory0'] = "Asseblief moenie die webblad publiseer nie";
$string['publicdirectory1'] = "Publiseer die webblad naam alleenlik";
$string['publicdirectory2'] = "Publiseer die blad naam met 'n skakel";
$string['publicsitefileswarning'] = "Let Wel: enige iemand het toegang tot l<>ers wat hier geplaas word ";
$string['question'] = "Vraag";
$string['readinginfofrombackup'] = "Lees inligting van rugsteun";
$string['readme'] = "README";
$string['recentactivity'] = "Onlangse aktiwiteite";
$string['registration'] = "Moodle Registrasie";
$string['registrationemail'] = "Email kennisgewing";
$string['registrationinfo'] = "<p>Registreer op die bladsy jou Moodle webblad by moodle.org. Registrasie is gratis. Die belangrike voordeel van registrasie is dat jy op 'n poslys geplaas word, almal op die lys kry belangrike kennisgewings soos sekuriteit waarskuwings of nuwe weergawes van Moodle. <p>Jou inligting word privaat gehou en word aan niemand verkoop of gegee nie. Die inligting word versamel vir ondersteunings doeleindes, en om statistiek op te bou oor die algehele Moodle gemeenskap. <p>Jy kan jou blad naam, land en URL laat vertoon op 'n publieke lys van Moodle bladsye. <p>Alle registasies sal eers met die hand gekontroleer word voordat dit by die lys gevoeg word, jy kan jou registrasie (en inskrywing op die publiekelys) enige tyd verander deur die vorm weer in te vul en in te stuur.";
$string['registrationno'] = "Nee, ek wil nie emails ontvang nie";
$string['registrationsend'] = "Stuur registrasie inligting na moodle.org";
$string['registrationyes'] = "Ja, laat weet my van belangrike kennisgewings";
$string['removeadmin'] = "Verwyder admin";
$string['removecreator'] = "Verwyder kursus skepper";
$string['removestudent'] = "Verwyder student";
$string['removeteacher'] = "Verwyder onderwyser";
$string['rename'] = "Verander naam";
$string['renamefileto'] = "Hernoem <b>\$a</b> na";
$string['required'] = "Benodig";
$string['requireskey'] = "Die kursus benodig 'n registrasie sleutel";
$string['resortcoursesbyname'] = "Hersorteer kursusse by naam";
$string['resources'] = "Hulpbronne";
$string['restore'] = "Herstel";
$string['restorecancelled'] = "Herstelwerk gekanselleer";
$string['restorecoursenow'] = "Herstel die kursus nou!";
$string['restorefinished'] = "Herstelling was suksesvol";
$string['restoreto'] = "Herstel na";
$string['returningtosite'] = "Terug by die webblad?";
$string['revert'] = "Keer terug";
$string['role'] = "Rol";
$string['savechanges'] = "Stoor veranderinge";
$string['scale'] = "Skaal";
$string['scales'] = "Skale";
$string['scalescustom'] = "Stel skale";
$string['scalescustomcreate'] = "Voeg 'n skaal by";
$string['scalescustomno'] = "Geen self gestelde skale is al geskep nie";
$string['scalesstandard'] = "Standaard skale";
$string['search'] = "Soek";
$string['searchagain'] = "Soek weer";
$string['searchcourses'] = "Soek deur kursusse";
$string['searchhelp'] = "Jy kan vir meer as een woord op 'n slag soek.<p>
woord: soek vir enige bypassende woord in die teks.
<br />+woord: soek slegs vir woorde wat presies die selfde is.
<br />-woord: moenie resultate insluit waarin die woord is nie.";
$string['searchresults'] = "Soektog resultate";
$string['sec'] = "sekonde";
$string['secs'] = "sekondes";
$string['section'] = "Afdeling";
$string['sections'] = "Afdelings";
$string['select'] = "Selekteer";
$string['selectacountry'] = "Kies 'n land";
$string['selectednowmove'] = "\$a l<>ers geselekteer om te skuif. Gaan nou na die bestemming en druk 'Skuif l<>ers hier'";
$string['senddetails'] = "Stuur my details via email";
$string['separateandconnected'] = "Geskeide of Verbonde kennis";
$string['serverlocaltime'] = "Bediener se lokale tyd";
$string['settings'] = "Stellings";
$string['shortname'] = "Kort naam";
$string['shortnametaken'] = "Die kort naam word al klaar vir 'n ander kursus gebruik (\$a)";
$string['shortsitename'] = "Kort naam vir die webblad (enkel woord)";
$string['show'] = "Vertoon";
$string['showall'] = "Vertoon al \$a";
$string['showallcourses'] = "Vertoon alle kursusse";
$string['showalltopics'] = "Vertoon alle onderwerpe";
$string['showallusers'] = "Vertoon alle gebruikers";
$string['showallweeks'] = "Vertoon alle weke";
$string['showgrades'] = "Vertoon punte";
$string['showlistofcourses'] = "Vertoon 'n lys van alle kurusse";
$string['showonlytopic'] = "Vertoon slegs onderwerp \$a";
$string['showonlyweek'] = "Vertoon slegs week \$a";
$string['showrecent'] = "Vertoon onlangse aktiwiteite";
$string['showtheselogs'] = "Vertoon die 'logs'";
$string['site'] = "Webbladsy";
$string['sitefiles'] = "Webblad l<>ers";
$string['sitelogs'] = "Webblad 'logs'";
$string['sitenews'] = "Webblad nuus";
$string['sites'] = "Webbladsye";
$string['sitesettings'] = "Webblad stellings";
$string['size'] = "Grootte";
$string['socialheadline'] = "Sosiale forum - nuutste onderwerpe";
$string['someallowguest'] = "Partye kursusse laat gas gebruikers toe";
$string['someerrorswerefound'] = "Sommige velde was oop of nie korrek nie, kyk onder vir details.";
$string['startdate'] = "Kursus begin datum";
$string['startsignup'] = "Begin nou! Maak 'n nuwe rekening oop.";
$string['state'] = "Staat/Provinsie";
$string['status'] = "Status";
$string['strftimedate'] = "%%d %%B %%Y";
$string['strftimedateshort'] = "%%d %%B";
$string['strftimedatetime'] = "%%d %%B %%Y, %%I:%%M %%p";
$string['strftimedaydate'] = "%%A, %%d %%B %%Y";
$string['strftimedaydatetime'] = "%%A, %%d %%B %%Y, %%I:%%M %%p";
$string['strftimerecent'] = "%%d %%b, %%H:%%M";
$string['strftimerecentfull'] = "%%a, %%d %%b %%Y, %%I:%%M %%p";
$string['strftimetime'] = "%%I:%%M %%p";
$string['stringsnotset'] = "Die volgende stringe is nie gedefinieer nie in \$a";
$string['studentnotallowed'] = "Jammer, jy het nie toegang tot die kursus as '\$a' nie";
$string['students'] = "Studente";
$string['subcategories'] = "Sub-kategori<72>";
$string['success'] = "Sukses";
$string['summary'] = "Opsomming";
$string['summaryof'] = "Opsomming van \$a";
$string['supplyinfo'] = "Gee asseblief 'n beskrywing van jouself";
$string['teacheronly'] = "vir die \$a alleenlik";
$string['teacherroles'] = "\$a rolle";
$string['teachers'] = "Onderwysers";
$string['textediting'] = "Terwyl teks geredigeer word";
$string['texteditor'] = "Gebruik standaard web vorms";
$string['textformat'] = "Gewone teks formaat";
$string['thanks'] = "Dankie";
$string['theme'] = "Tema";
$string['themes'] = "Temas";
$string['themesaved'] = "Nuwe tema gestoor";
$string['thischarset'] = "iso-8859-1";
$string['thislanguage'] = "Afrikaans";
$string['time'] = "Tyd";
$string['timezone'] = "Tyd sone";
$string['to'] = "Na";
$string['today'] = "Vandag";
$string['todaylogs'] = "Vandag se 'logs'";
$string['toomanytoshow'] = "Daar is te veel gebruikers om te toon";
$string['top'] = "Bo";
$string['topic'] = "Onderwerp";
$string['topichide'] = "Steek die onderwerp weg van \$a";
$string['topicoutline'] = "Onderwerp beskrywing";
$string['topicshow'] = "Wys die onderwerp aan \$a";
$string['total'] = "Totaal";
$string['turneditingoff'] = "Sit redigering af";
$string['turneditingon'] = "Sit redigering aan";
$string['undecided'] = "Onbeslis";
$string['unenrol'] = "Kanseleer inskrywing";
$string['unenrolme'] = "Kanseleer my inskrywing by \$a";
$string['unenrolsure'] = "Is jy seker jy wil \$a se inskrywing kanselleer by die kursus?";
$string['unknowncategory'] = "Onbekende kategorie";
$string['unpacking'] = "Besig met \$a";
$string['unsafepassword'] = "Onveilige wagwoord. Kies 'n ander wagwoord";
$string['unusedaccounts'] = "Rekeninge wat nie gebruik is vir \$a dae word outomaties gekanselleer";
$string['unzip'] = "Unzip";
$string['unzippingbackup'] = "Pak rugsteun uit";
$string['update'] = "Bring verandering aan";
$string['updated'] = "\$a is verander";
$string['updatemyprofile'] = "Verander profiel";
$string['updatesevery'] = "Opdateer elke \$a sekondes";
$string['updatethis'] = "Verander die \$a";
$string['updatethiscourse'] = "Verander die kursus";
$string['updatinga'] = "Verander aan \$a";
$string['updatingain'] = "Verander aan \$a->what in \$a->in";
$string['upload'] = "Oplaai";
$string['uploadafile'] = "Laai 'n l<>er op";
$string['uploadedfileto'] = "\$a->file is gestoor in \$a->directory";
$string['uploadnofilefound'] = "Geen l<>er is gevind - is jy seker jy het een gekies om op te laai?";
$string['uploadproblem'] = "'n Onbekende fout het gebeur terwyl '\$a' op gelaai is(miskien is dit te groot?)";
$string['uploadthisfile'] = "Laai die l<>er op";
$string['user'] = "Gebruiker";
$string['userdeleted'] = "Die gebruiker rekening is uit gewis";
$string['userdescription'] = "Beskrywing";
$string['userfiles'] = "Gebruiker l<>ers";
$string['username'] = "Gebruikersnaam";
$string['usernameexists'] = "die gebruikersnaam bestaan reeds, kies 'n ander een";
$string['userprofilefor'] = "Gebruiker profiel van \$a";
$string['users'] = "Gebruikers";
$string['userzones'] = "Gebruiker sones";
$string['usingexistingcourse'] = "Gebruik bestaande kursus";
$string['view'] = "Vertoon";
$string['webpage'] = "Web bladsy";
$string['week'] = "Week";
$string['weekhide'] = "Steek die week weg van \$a";
$string['weeklyoutline'] = "Week beskrywing";
$string['weekshow'] = "Vertoon die week aan \$a";
$string['welcometocourse'] = "Welkom by \$a";
$string['welcometocoursetext'] = "Welkom by \$a->coursename! Begin deur jou profiel te redigeer binne die kursus sodat ons meer van jou weet. \$a->profileurl";
$string['whattocallzip'] = "Wat wil jy die 'zip' l<>er noem?";
$string['withchosenfiles'] = "Met gekiesde l<>ers";
$string['withoutuserdata'] = "sonder gebruiker data";
$string['withuserdata'] = "met gebruiker data";
$string['wordforstudent'] = "Jou woord vir Student";
$string['wordforstudenteg'] = "vb Student, Leerling ens";
$string['wordforstudents'] = "Jou woord vir Studente";
$string['wordforstudentseg'] = "vb Studente, Leerlinge ens";
$string['wordforteacher'] = "Jou woord vir Onderwyser";
$string['wordforteachereg'] = "vb. Onderwyser, Aanbieder ens.";
$string['wordforteachers'] = "Jou woord vir Onderwysers";
$string['wordforteacherseg'] = "vb. Onderwysers, Aanbieders ens";
$string['writingcategoriesandquestions'] = "Skryf kategori<72> en vrae";
$string['writingcoursedata'] = "Skryf kursus data";
$string['writinggeneralinfo'] = "Skryf algemene info";
$string['writingheader'] = "Skryf loopkop re<72>l";
$string['writingloginfo'] = "Skryf 'log' info";
$string['writingmoduleinfo'] = "Skryf modules info";
$string['writingscalesinfo'] = "Skryf skale info";
$string['writinguserinfo'] = "Skryf gebruiker info";
$string['wrongpassword'] = "Wagwoord pas nie by die gebruikersnaam nie";
$string['yes'] = "Ja";
$string['youareabouttocreatezip'] = "Jy gaan nou 'n 'zip' l<>er skep met";
$string['youaregoingtorestorefrom'] = "Jy gaan herstel vanaf:";
$string['yourlastlogin'] = "Jy het laas in geteken op:";
$string['yourself'] = "jyself";
$string['yourteacher'] = "jou \$a";
$string['zippingbackup'] = "Besig met rugsteun";
?>