moodle/lang/af/help/quiz/grademethod.html
2005-01-05 12:01:10 +00:00

1 line
612 B
HTML

Evaluasie Metode

Wanneer meer as een poging toegelaat word vir die toets, is daar 'n paar verskillende metodes om die student se finale punt uit te werk.

Hoogste Punt

Die finale punt is die hoogste punt van al die pogings.

Gemiddelde punt

Die finale punt is die gemiddeld van al die pogings.

Eerste Punt

Die finale punt is die punt van die eerste poging(ander pogings word ge-ignoreer).

Laaste Punt

Die finale punt is die laaste punt wat verkry is.