moodle/lang/af/help/quiz/truefalse.html
2005-01-05 12:01:10 +00:00

1 line
248 B
HTML

<p align="center"><b>Waar/Vals vrae</b></p>
<p>In antwoord op 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student Waar of Vals antwoord.</p>
<p>As die terugvoer opsie aan is, sal terugvoer gewys word sodra die student die vraag beantwoord het.</p>