<palign="center">Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum

Jy kan 'n l<>er aanheg by enige posstuk in die forum. Die l<>er word op die bediener saam met jou pos gestoor.

Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.

Die l<>er kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die l<>er 'n naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers".

As jy pos redigeer en 'n nuwe l<>er aanheg, sal dit die vorige l<>er vervang.

As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe l<>er by nie, sal die oorspronklike l<>er gehou word.