mirror of
https://github.com/moodle/moodle.git
synced 2025-03-12 11:49:49 +01:00
6 lines
726 B
HTML
6 lines
726 B
HTML

Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum

Jy kan 'n lêer aanheg by enige posstuk in die forum. Die lêer word op die bediener saam met jou pos gestoor.

Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.

Die lêer kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die lêer 'n naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers".

As jy pos redigeer en 'n nuwe lêer aanheg, sal dit die vorige lêer vervang.

As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe lêer by nie, sal die oorspronklike lêer gehou word.